Advertising Option 3 R1500 monthly

R1,500.00

Advertising option 3 R1500 monthly

Redes hoekom jy die opsie behoort te oorweeg om op Internet radio te adverteer.

Opsie 3.

R1500 per maand R500 per maand vir 30 sek advertensie 4 keer oor radio in ‘n 24 uur siklus per dag plus ‘n advertensie spasie op ons web blad plus advertensie word geplaas op 2 facebook bladsy per dag.

Koste effektiewe advertering:

Radio Advertensies op internet radio kos merkbaar minder as advertering op die tradiosionele radio stasies,

Addisionele e-handel geleenthede:

Navorsing toon dat aanlyn luisteraars meer ontvangklik is vir aanlyn advertering en meer geneig is om produkte aanlyn te koop en het meer fondse om te spandeer.

‘n Verhoging in inkomste uit advertensies:

Advertensie boodskappe bereik ‘n groter mark aangesien die gehoor reeds aanlyn is en hulle is meer geneig om te reageer om aksie te neem op advertensies

 Gebruikers wat ook na internet radio luister is 3 keer meer geneig om op advertensies te reageer as gewone tradiosionele radio advertensies. Hulle mag dalk op die net na jou web blad gaan soek en so kry jy meer besoekers tot jou web blad en ook meer potensiële kopers vir jou produk.

Indien jy ‘n nuwe manier van advertering soek is internet radio die mees logiese keuse om te maak. Dit is ‘n meer koste effektiewe manier om met meer luisteraars in aanraking te kom en dit maak ook ‘n groter impak op die gehoor.

Met tunein kan jy met enige selfoon, tablet.android, skootrekenaar of rekenaar inskakel by die radio mits jy internet dekking het.

Kontak ons indien jy gebruik wil maak van ons spesiale pakkette om jou sak te pas klein of groot nasionaal of internasionaal op die radio en/of op ons web blad


 

Description

Opsie 3.

R1500 per maand R500 per maand vir 30 sek advertensie 4 keer oor radio in ‘n 24 uur siklus per dag plus ‘n advertensie spasie op ons web blad plus advertensie word geplaas op 2 facebook bladsy per dag.


 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Advertising Option 3 R1500 monthly”

Your email address will not be published. Required fields are marked *