Die Bodemlose Kruik

R150.00

Afrikaanse Roman

Description

Die Bodemlose Kruik (2016) – Die boek neem die storie van Oorsprong van Smarte wat by Konings geëindig het, in roman styl verder vanaf Konings met die kroning van Dawid se seun, Salomo, en neem die leser deur die Ou Testament. Dit beskryf die uitdagings van Ester en Job, en behandel in romanstyl hoofsaaklik die profete en profesieë. Dit bied baie lering en gee baie perspektief op die profesieë en die waarskuwings wat God deur Sy profete aan ons rig. Prys: R110 plus R40 posgeld en verpakking. R150


 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Bodemlose Kruik”

Your email address will not be published. Required fields are marked *