Die Son Kom Op

R220.00

Afrikaans Roman

Boeke Louis Rautenbach

Ons stel bekend die boeke van die fenominale skrywer Louis Rautenbach – bestel nou as geskenk vir jouself of 'n geliefde en kry R20 afslag per boek direk op ons web blad volg net die volgende skakelhttps://netradiosa.co.za/?product_cat=boeke of kontak Corrie sms: 083 460 9848 e-pos corriesl@telkomsa.net

Posted by Netradiosa wwwnetradiosacoza on Saturday, October 28, 2017

Description

Die Son Kom Op (2017) Roman oor ʼn gesin wat tot die uiterste aan onverdraagsaamheid, liefdeloosheid en verwerping blootgestel word. Hierdie boek met sy aktuaele onderwerp ontlok bemoedigende terugvoer. Dit beloof om wye reaksie uit te lok en word ook in Engels uitgegee. In teenstelling met meeste boeke wat op ‘n hoogtepunt begin en aan die einde van die verhaal op ‘n laagtepunt eindig, begin hierdie boek basies eerder op ‘n laagtepunt met verskeie emosionele uitdagings wat die lewe bied, en eindig in triomf wat die leser met verwondering laat en selfs ‘n heerlike salwing bied. Posgeld en verpakking ingesluit. R220 (In Engels beskikbaar as Dawn has Broken teen dieselfde prys as Afrikaanse weergawe).


 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Son Kom Op”

Your email address will not be published. Required fields are marked *