Eboek – Liefde Tussen die Sterre-Louis Rautenbach

R100.00

ISBN: 9781928252825

Die opdrag het deur die onbeperkte ruimtes geklink: ‘Laat daar lig wees!’ Daarna het baie dinge gebeur.
Nogtans, met hierdie enkele onderwerp kan ons elkeen ons verbeelding die vrye teuels gee!
Hierdie Wetenskapsfiksie-liefdesverhaal tussen Egon van Kreta en Riana van Rustenburg, wat tussen die planete ontstaan en op Kreta tot volheid ontvou, bereik wasdom hoog tussen die sterre. Die verhaal neem die leser op ʼn unieke reis deur die onbekende, uitgestrekte ruimtes waar die verborgene onbelemmerd lê en wag om elke leser wat hierdie besonderse liefdesreis meemaak, mee te voer. Die buitenste ruim met sy besonderse sterrestelsels, nubila’s, hemelligame en gasontploffings word vermeng met die besonderse liefde wat in passie tussen die twee uiteenlopende karakters ontvou. Hierdie opwindende boek word wyd gelees en breed aangeprys! Selfs deur tieners, tot so mate dat die skrywer reeds besig is met ‘n opvolg van twee tieners, die een van Aarde, en die ander van Kreta (die veraf planeet – ‘n prototipe van ‘n volkome aarde!)

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Eboek – Liefde Tussen die Sterre-Louis Rautenbach”