Eboek- Oorsprong van Smarte-Louis Rautenbach

R100.00

Eboek ISNB: 978-19282527-7-1

Hierdie dramatiese vertelling neem die leser op ‘n interessante reis deur die bekende Ou Testamentiese Bybelverhale, op so ‘n wyse dat die menslike emosies van die karakters wat daarin opgesluit is, uitgelig, en soms selfs beklemtoon word.
Die leser kan homself deur sy verbeelding in die verhale inleef en die werklikheid van die mensheid daarvan tasbaar ervaar en verstaan. Die haat tussen broers, moord, verkragting van sy suster, owerspel en haat word op wonderlike wyse voorgehou en gee aan die verhale ‘n werklike betekenis. Die lyn word deur die boek getrek van die begin en loop deur die verhalwe na die werklike oorsprong van die mens se smarte. Die boek bied baie lering, insig en bring groot vrede.

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Eboek- Oorsprong van Smarte-Louis Rautenbach”