Eboek-Skaduwees-Louis Rautenbach
R100.00
Eboek ISBN: 9781928252795
Hierdie bangmaker roman gaan oor ʼn kind wat alreeds van ʼn baie jong ouderdom met bonatuurlike verskynsels te doen kry. Voorbodes, demone, onverklaarbare verskynsels en vreemde sintuie, maar ook die wonder van drome, visioene, aanvoelings en ook interaksie met engele. Alhoewel hierdie nie ʼn kinderverhaal is nie, is dit ʼn goeie oorgangsboek wat geskik is vir die volwasse- sowel as tienerleser. Dit raak geestelike verskynsels aan en beskryf sekere interaksie daarmee, wat oor ʼn tydperk van jare ervaar is, op smaakvolle wyse aan.
Description

You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.