Eboek – Spieëlsplinters – Louis Rautenbach

R100.00

ISBN – 9781928252801

Die meeste van ons kom een of ander tyd te staan by ‘n brug in ons lewe.
‘n Brug, waar ons die keuse kan maak om oor te gaan na die anderkant, of om oor die afgrond van selfvernietiging te tuimel.
Daardie keuse bepaal dan ons eindbestemming: die geestelike oorgang van die een lewe na ‘n ander, ‘n ewige lewe van volkomendheid, waar lewe se doel bepaal word. Die roman bespreek die uitdagings van ‘n kind wat reeds op vroeë ouderdom aan die uitdagings van die grootmenslewe uitgelewer word deur verkeerde keuses van grootmense. Die boek is vol intriges, met humor en soms selfs hartseer. Dit is ‘n uitstekende oorgangsboek en word deur mense van alle ouderdom gelees en geprys.

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Eboek – Spieëlsplinters – Louis Rautenbach”