Eboek-Sy Lewe vir Sy Liggaam- Louis Rautenbach

R100.00

Eboek ISBN: 978-19282528-1-8

ʼn Fantastiese boek, hoog aangeskryf deur teologiese doktors! ‘n Vlammetjie is in Galilea aangesteek. Hierdie vlammetjie is aangeblaas tot ʼn onkeerbare vuur wat die hele wêreld aan die brand sou steek. Die geboorte en groei van die Christelike kerk is deur ʼn klein groepie vreeslose apostels deur middel van die evangelie met krag na die sinagoges, huise en raadsale geneem, en is in huise, op strate en markpleine, in tronke, op skepe en selfs op afgeleë paaie en eilande verkondig. Hierdie roman omsluit Ou Testamentiese profesië, die kruisiging, besoek aan gestorwe gevangenes, beskryf die wonderlike geestelike gawes en bevat die briewe in hul tydlyne wat met spesifieke doel geskryf is. Dit eindig met die vervolging van en die moord op die bekeerlinge, en die uiteindelike ontbanning van die kerk. Hierdie boek is goed ontvang deur mense wat meer van die evangelie wil weet.

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Eboek-Sy Lewe vir Sy Liggaam- Louis Rautenbach”