Flentertjies deur Lia Killian

R175.00

Lekker lees kortverhale

Orals waar jy gaan hoor jy flenterjies van iemand se lewe. Hier ‘n staaltjie, daar ‘n herinnering. Dit laat my dink aan die houtsaagsels in ‘n marmot se hok. Jy herkou, slaap, rol en speel daarin. Partykeer laat dit jou glimlag en soms laat dit jou hartseer. Van die stories is geinspireër deur ware verhale.

posgeld ingesluit

Description

Lekker lees kortverhale

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Flentertjies deur Lia Killian”