My Vriend, My Broer

R200.00

Afrikaanse Roman

Boeke Louis Rautenbach

Ons stel bekend die boeke van die fenominale skrywer Louis Rautenbach – bestel nou as geskenk vir jouself of 'n geliefde en kry R20 afslag per boek direk op ons web blad volg net die volgende skakelhttps://netradiosa.co.za/?product_cat=boeke of kontak Corrie sms: 083 460 9848 e-pos corriesl@telkomsa.net

Posted by Netradiosa wwwnetradiosacoza on Saturday, October 28, 2017

Description

My Vriend, My Broer (2015) is ‘n wonderlike, menslike verhaal van Dawid en Jonatan – een ʼn prins van geboorte en die ander ʼn prins aangetroud. Hierdie roman neem die leser op ʼn verbeeldingsreis met emosies veroorsaak deur aanvanklike verwerping, valse beskuldigings, depressie maar ook die oorwinning om tot die grootste leier en politikus van alle tye gekroon te word. Hierdie baie besonderse verhaal bevat baie insig en lering en beskryf die unieke liefde wat ʼn demonstrasie is van die liefde van God vir Sy skepping. Hierdie is ʼn lekker leesboek en bied heerlike ontspanning vir enige leser. Posgeld en verpakking ingesluit 


 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My Vriend, My Broer”