Skaduwees

R194.00

Afrikaans

Boeke Louis Rautenbach

Ons stel bekend die boeke van die fenominale skrywer Louis Rautenbach – bestel nou as geskenk vir jouself of 'n geliefde en kry R20 afslag per boek direk op ons web blad volg net die volgende skakelhttps://netradiosa.co.za/?product_cat=boeke of kontak Corrie sms: 083 460 9848 e-pos corriesl@telkomsa.net

Posted by Netradiosa wwwnetradiosacoza on Saturday, October 28, 2017

e Roman

Description

Skaduwees (2017) Hierdie roman handel oor ʼn kind wat blootgestel word aan die uitdagings van die geesteswêreld, waar emosies uitgelig word en die verskyning van voorbodes, demone, en ander verskynsels beskryf word, en bespreek in die tweede helfte ook die verskyning van engele, voorgevoelens, drome en visioene. Alhoewel die boek plek-plek bangmaker insidente bevat, is die boodskap van hoop en verlossing prominent daarin. Posgeld en verpakking ingesluit. R200


 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skaduwees”