Spieëlsplinters

R194.00

Afrikaanse Roman

Boeke Louis Rautenbach

Ons stel bekend die boeke van die fenominale skrywer Louis Rautenbach – bestel nou as geskenk vir jouself of 'n geliefde en kry R20 afslag per boek direk op ons web blad volg net die volgende skakelhttps://netradiosa.co.za/?product_cat=boeke of kontak Corrie sms: 083 460 9848 e-pos corriesl@telkomsa.net

Posted by Netradiosa wwwnetradiosacoza on Saturday, October 28, 2017

Description

Spieëlsplinters (2013) is ʼn roman wat 80% gebaseer op eie ervaringe en word in die eerste persoon geskryf. Dit beskryf die impak van grootmense se besluite op hul kinders. Dit is vol intriges en gee ook bietjie lering oor spesifieke, enkele vraagstukke. Dit speel af in ʼn tyd van 1965 tot 1980 en raak verskeie emosionele ervarings van kindwees aan. Dit vind gedeeltelik plaas in die tyd voor selfone en motor radio’s waar motorritte gebruik is om o.a. familiekonsert te hou. Dit is ʼn goeie oorgangsboek wat by beide die tiener as die volwasse leser aanklank vind. Hierdie interessante boek Posgeld en verpakkingingesluit. R190


 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Spieëlsplinters”

Your email address will not be published. Required fields are marked *