Potgooi-Boeke, Skrywers, Digters en Dinge deur Fanie en Naledi 2021-02-16

Potgooi-Boeke, Skrywers, Digters en Dinge deur Fanie en Naledi 2021-02-16 Aangebied elke Dinsdag om 11:00(CAT) deur Fanie in samewerking met Naledi Bundel voorlesing Brisant deur Hein Viljoen Klik hier om te koop E-boek R120.00 Luister weer   Hierdie bundel is ‘n postmoderne spanningsverhaal in epiese digvorm in die voetspore van moderne tekste soos Awater en The Waste Land. … Continue reading "Potgooi-Boeke, Skrywers, Digters en Dinge deur Fanie en Naledi 2021-02-16"

Boeke, Skrywers,Digters en Dinge deur Naledi en Fanie 2021-03-02 Die Land Brand deur Susan Fourie

DIE LAND BRAND deur Susan Fourie R220.00 ISBN: 978-1-928518-83-9 Covid-19 kry die wêreld in sy mag en groei tot ’n orkaan van ongekende omvang. Almal is saam in die storm, maar in verskillende bootjies. Sommige is eensaam en alleen in ’n bootjie; in ander bote is daar te veel mense vir die beperkte ruimte. Mense … Continue reading "Boeke, Skrywers,Digters en Dinge deur Naledi en Fanie 2021-03-02 Die Land Brand deur Susan Fourie"

Boeke, Skrywers,Digters en Dinge deur Naledi en Fanie 2021-03-02 Die Land Brand deur Susan Fourie

Boeke, Skrywers,Digters en Dinge deur Naledi en Fanie 2021-03-02 aangebied deur Fanie elke Dinsdag om om 11:00 (CAT) Boeke beskikbaar op die Naledi aanlyn boekwinkel Luister weer Naledi, Johan Coetzee, Die land brand , Susan Fourie,Kaptein Seely, Wendy Maartens, Coach Loffie, Wenke vir Wenners, Die Sideboard, Adam Smal,Sirkel van Noodlot, S T Potgieter, DIE LAND … Continue reading "Boeke, Skrywers,Digters en Dinge deur Naledi en Fanie 2021-03-02 Die Land Brand deur Susan Fourie"

Boeke, Skrywers, Digters en Dinge deur Naledi en Fanie 2021-02-23

Potfooi-Boeke, Skrywers, Digters en Dinge deur Naledi en Fanie 2021-02-23 Luister weer Naledi, Johan Coetzee, Sporofoor, Susan Van Zyl, A Bicycle, a Chess Set,an African River by Pat Simmons, Shilow Noone, My Adventures with Beanie Bear, Maryke De Beer, Die Goddelike Komedie , Cas Vos, God se oe is Blou, Abel Pienaar Klik hier om … Continue reading "Boeke, Skrywers, Digters en Dinge deur Naledi en Fanie 2021-02-23"