ANC sê naamsveranderings verbeter diens

Die ANC wil sy ideologie van naamsverandering van strate, dorpe, stede en gebiede regverdig met die gedagte dat dit dienslewering sal verbeter. Die drogredenasie kom na vore nadat hewige kritiek die regime getref het nadat verskeie plekke in die Oos-Kaap se name verander is na woorde wat onuitspreekbaar is, sê ʼn bekende volkekundige. Indien dit … Continue reading "ANC sê naamsveranderings verbeter diens"

CRIME TIME: KINDERS WIE MET DIE GEREG BOTS.

SKAKEL OM TE LUISTER: LINK TO LISTEN: Goeienaand! Ek is William Munnik met Crime Time waar ek vir jou `n blik op die misdadigers se wereld gee. Vanaand gaan ek met jou gesels oor kinders wie met die gereg bots. Die skole het begin en die kinders maak nuwe maats en word blootgestel aan allerhande … Continue reading "CRIME TIME: KINDERS WIE MET DIE GEREG BOTS."

Potgooi Uit die Hart van die Boer 13 April 2016

Uit die hart van die Boer 13 April 2016 Uit die Hart van die Boer elke Donderdagmiddae tussen 4nm en 6nm waar ons gesels oor alles van belang vir die Boer van Landbou voedselsekerheid tot die huidige toestande in die land   Om 5nm Pittige Politiek (Pie Pie) deur Fanie Cronje! ‘n Humoristiese Kykie na … Continue reading "Potgooi Uit die Hart van die Boer 13 April 2016"

Uit die Hart van die Boer 23 Februarie 2017

Waar ons gesels oor alles van belang vir die Boer van Landbou voedselsekerheid tot die huidige toestande in die land Om 5nm instelsel deur Fanie Cronje! ‘n Humoristiese Kykie na die kwessie van korrupsie, kader ontplooiing en ander verwante aangeleenthede. Hoe dit eskaleer en gebruik en gedryf word deur verskeie belangrike rolspelers in die Suid … Continue reading "Uit die Hart van die Boer 23 Februarie 2017"