Landbouers vra steun teen minimum loon

TLU SA doen ‘n beroep op landbouers, plaaswerkers en ander Suid-Afrikaners wat besef dat ‘n minimum loon vir plaaswerkers op die oomblik nie haalbaar is nie, om ‘n dispuut daaroor te steun en sodoende grootskaalse werkloosheid en ‘n styging in voedselpryse teen te werk. TLU SA het ‘n week gelede ‘n dispuut verklaar met die … Continue reading "Landbouers vra steun teen minimum loon"