Potgooi – Gesondheid – 25 April 2019

Potgooi – Gesondheid – 25 April 2019 Donderdae om 11:00(CAT)Aangebied deur Cathy Luister weer     Alpha Lipid Lifeline Powder 450gm Can Among those testimonials, people with diabetes who took Alpha Lipid Lifeline have had amazing benefits.Alpha Lipid Lifeline’s four major components are colostrum, calcium, acidophilus, and vitamin B complex. or Place your order and you will be contacted … Continue reading "Potgooi – Gesondheid – 25 April 2019"

Potgooi – Gesondheid – Bloedarmoede-24 Mei 2018

Aangebied deur Cathy Donderdae om 11vm (CAT) Klik HIER om weer te luister https://archive.org/details/BloedarmoedeCATHY20180524.110009 Addisionele inligting verkry ny Mediclinic  hub Sien hieronder Tot die dood toe moeg? Posted on 7 September 2014 Dis deesdae nie ongewoon om te hoor iemand is moeg as jy vra hoe dit gaan nie. Soos wat die lewe vinniger raak, kom … Continue reading "Potgooi – Gesondheid – Bloedarmoede-24 Mei 2018"

Potgooi – Gesondheid – Menopause 10 Mei 2018

Aangebied deur Cathy Donderdae om 11vm(CAT) Klik HIER om weer te luister https://archive.org/details/CATHY20180510Menopause.110003   10 feite oor menopouse Deborah Herd deel 10 dinge wat dokters wil hê jy moet weet Wat is menopouse? Menopouse verwys na die finale menstruele siklus en word bevestig wanneer ’n vrou 12 opeenvolgende maande lank nie haar maandstonde gehad het nie. … Continue reading "Potgooi – Gesondheid – Menopause 10 Mei 2018"

Potgooi – Gesondheid – 26 April 2018 – Hiptertensie

Aangebied Donderdae om 11vm deur Cathy Luister weer klik HIER Al wat jy nodig het om te weet oor hipertensie of hoë bloeddruk  Daar is geen twyfel dat die hoë bloeddruk is ‘n groot risiko vir koronêre hartsiekte soos angina pectoris, hartaanval, beroerte, en chroniese niersiekte. Hoë bloeddruk is ‘n toestand wat veroorsaak dat patologiese … Continue reading "Potgooi – Gesondheid – 26 April 2018 – Hiptertensie"

Potgooi – Gesondheid – 3 Mei 2018 – Asma by Kinders

Aangebied deur Cathy Donderdae om 11vm   Luister weer klik HIER   Asmalyers vertel Asma neem oral ter wêreld toe, in voorkoms en in dodelikheid. Maar selfs al ly jou kind ernstig aan asma, verhinder niks julle om gewoonweg met jul lewe aan te gaan nie– mits julle die regte behandeling kry. 0 Daar is … Continue reading "Potgooi – Gesondheid – 3 Mei 2018 – Asma by Kinders"

Potgooi – Gesondheid 4 Mei 2017

Aangebied deur Cathy Louw Donderdae om 11vm Vandag kruie met komplimente van Antoinette Pienaar   Die oumense het geglo dat die inname van borrie uiters heilsaam is en in die geval van gordelroos is dit definitief so. ‘n Teelepel borrie, soggens en saans, help die liggaam teen gordelroos. Die geweldige pyn van die wonde kan … Continue reading "Potgooi – Gesondheid 4 Mei 2017"