CRIME TIME: KINDERS WIE MET DIE GEREG BOTS.

SKAKEL OM TE LUISTER: LINK TO LISTEN: Goeienaand! Ek is William Munnik met Crime Time waar ek vir jou `n blik op die misdadigers se wereld gee. Vanaand gaan ek met jou gesels oor kinders wie met die gereg bots. Die skole het begin en die kinders maak nuwe maats en word blootgestel aan allerhande … Continue reading "CRIME TIME: KINDERS WIE MET DIE GEREG BOTS."

CRIME TIME: BUURTWAGTE MET WILLIAM MUNNIK

Skakel om te luister: Link to listen: CRIME TIME: BUURTWAGTE: 2019-11-20   Goeie naand! Dis weer so skuins na 18:00 op `n Woensdagaand en dis tyd vir Crime Time waar ek jou `n blik op die misdaadwereld gaan gee. Ek hoop dat jy die week geniet het en ongedeerd daarvan afgekom. Ek hoop ook jou … Continue reading "CRIME TIME: BUURTWAGTE MET WILLIAM MUNNIK"