Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Jana Viljoen-24.07.2020

Potgooi – Op die Horison Vrydag  Aangebied deur Ludwig om 14:00(CAT) Luister weer: Ziya, oftewel Jana Viljoen is ’n Suid-Afrikaanse musikant, komponis, liedjieskrywer en die mede-stigterslid en ’n direkteur van die Brain Child Fund. Sy woon tans in Philadelphia in die VSA, saam met haar man – Hannes – en hulle vier kinders, Kyna (15), … Continue reading "Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Jana Viljoen-24.07.2020"

Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Nathan Smith-31.07.2020

Potgooi – Op die Horison Vrydag  Aangebied deur Ludwig om 14:00(CAT) Luister weer:   Nathan Smith is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse musikant en liedjieskrywer. Hy is deel van ’n baie musikale gesin en beide sy ouers was musiekonderwysers. Musiek was nog altyd vir hom ’n baie natuurlike ding en sy pa het hom op elf jarige … Continue reading "Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Nathan Smith-31.07.2020"

Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Mia-14.08.2020

Potgooi – Op die Horison Vrydag  Aangebied deur Ludwig om 14:00(CAT) Luister weer:   MIA ……. KRIMINEEL, uit die pen van Vaughan Gardiner, is ’n betekenisvolle popsnit wat sal aanklank vind by almal wat al ooit verlief was. Volgens Mia, gaan luisteraars juis daarvan hou omdat die boodskap dieper is as wat ’n mens van … Continue reading "Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Mia-14.08.2020"

Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Saarkie-21.08.2021

Potgooi – Op die Horison Vrydag  Aangebied deur Ludwig om 14:00(CAT) Luister weer: SAARKIE…. Suid-Afrika se gunsteling-damesrockgroep die eva-naam hoog, met die vrystelling van ’n splinternuwe enkelsnit waarna aanhangers nou al vir ’n hele ruk lank uitsien. REËNWEER val net so lekker op die oor soos ’n salige reënbui op die dak en is, gedurende … Continue reading "Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Saarkie-21.08.2021"

Potgooi-Op Die Horison-Onderhoud-Sincerely-Anne-11.09.2020

Potgooi – Op die Horison Vrydag  Aangebied deur Ludwig om 14:00(CAT) Luister weer: SINCERELY ANNE SE LANGVERWAGTE DEBUUT-ENKELSNIT IS HIER! Sincerely Anne laat jou in jou spore vassteek wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is ’n hoendervleismooi opregtheid en strelende ondertoon in haar stem wat jou uitnooi om verlore te raak … Continue reading "Potgooi-Op Die Horison-Onderhoud-Sincerely-Anne-11.09.2020"

Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Monique Cassells en James Marais-18.09.2020

Potgooi – Op die Horison Vrydag  Aangebied deur Ludwig om 14:00(CAT) Luister weer:   Monique Cassells has been performing professionally since 2003, and was a member of two successful bands, namely “Generations” (from 2003 to 2005) and “Cole Street” (from 2005 to 2008) as their principal lead singer and acoustic rhythm guitarist, before she began … Continue reading "Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Monique Cassells en James Marais-18.09.2020"

Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Chrissie Rossouw-13.11.2020

Potgooi – Op die Horison Vrydag  Aangebied deur Ludwig om 14:00(CAT) Luister weer: Wie is Chrissie Rossouw ? ——————————— Chrissie, gebore Van Der Schyff in Germiston 1977. Sy het groot geword en skool gegaan op Koster in Noord Wes Provinsie. In 1992 Trou sy met Phillip Rossouw, Sanger en entrepreneur. In Desember 1997 skenk Chrissie geboorte … Continue reading "Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Chrissie Rossouw-13.11.2020"

Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Merique Hanekom-02.10.2020

Potgooi – Op die Horison Vrydag  Aangebied deur Ludwig om 14:00(CAT) Luister weer: Merique het haar solo-sangloopbaan op 14-jarige ouderdom begin. In 2010 studeer sy BSc Dieetkunde en voltooi haar eerste jaar met lof. In 2011 volg sy ‘n musiekkursus in Somerset-Wes en eindig die beste jaar van haar klas. In 2012 het sy twee … Continue reading "Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-Merique Hanekom-02.10.2020"

Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-RINÉL DAY-23.10.2020

Potgooi – Op die Horison Vrydag  Aangebied deur Ludwig om 14:00(CAT) Luister weer: RINÉL DAY VIER ’N DEKADE IN DIE MUSIEKBEDRYF MET ’N NUWE ALBUM EN ENKELSNIT Rinél Day se aanhangers se geduld en lojaliteit word na ses jaar se wag uiteindelik beloon met die vrystelling van ’n splinternuwe album en ‘n tweede enkelsnit vanaf … Continue reading "Potgooi-Op die Horison-Onderhoud-RINÉL DAY-23.10.2020"