BLOUBESSIE EN GRENADELLA MUFFINS:

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Bloubessie en grenadella muffins
Bestandele:
*430ml koekmeelblom7.5ml bakpoeier*
*250ml strooisuiker5ml gemaalde kaneel*
*250ml suurroom60ml botter, gesmelt, afgekoel*
*10ml gerasperde suurlemoenskil1 eier*
*1 blikkie grenadellapulp250ml bloubessies, vars, geblik of bevrore*
* Aanwysings:*
1.Voorverhit oond tot 180C.
2.Sif koekmeelblom, bakpoeier, strooisuiker en kaneel in ‘n mengbak.
3.Klits suurroom, botter, suurlemoenskil, eier en grenadellapulp tot gemeng en voeg by droë bestanddele.
4.Sprinkel bloubessies oor beslag en skep in gesmeerde muffinpannetjie.
5.Bak vir sowat 30 minute of tot gaar en uitgerys.

Please follow and like us:

Be the first to comment

Leave a Reply