Boeke, Skrywers,Digters en Dinge deur Naledi en Fanie 2021-03-02 Die Land Brand deur Susan Fourie

DIE LAND BRAND deur Susan Fourie R220.00 ISBN: 978-1-928518-83-9 Covid-19 kry die wêreld in sy mag en groei tot ’n orkaan van ongekende omvang. Almal is saam in die storm, maar in verskillende bootjies. Sommige is eensaam en alleen in ’n bootjie; in ander bote is daar te veel mense vir die beperkte ruimte. Mense … Continue reading Boeke, Skrywers,Digters en Dinge deur Naledi en Fanie 2021-03-02 Die Land Brand deur Susan Fourie