Boeke, Skrywers, Digters en Dinge deur Fanie en Naledi 2021-03-30

Boeke, Skrywers, Digters en Dinge deur Fanie en Naledi 2021-03-30

Ver van Vrede, Jurie Els, Patricia Lewis, Hestrie cloete, Tolla van der Merwe, Johan Stemmet, Huisgenoot,

Potgooi- Boeke, Skrywers, Digters en Dinge 2021-02-09 deur Fanie en Naledi

Boeke, Skrywers, Digters en Dinge 2021-02-09 deur Fanie en Naledi

Luister weer

Naledi, Johan Coetzee, Randall Wicomb, Kleur My lewe,My lied, Amos van Der Merwe

E-Boek-Kleur: My lewe, My lied deur  Amos vd Merwe

EISBN 978-1-928530-02-2

R120.00

Kleur my lewe, my lied is die resultaat van ses jaar se gesprekke met Randall Wicomb ̶ van herinneringe aan sy kinderjare tot vertellings oor die eensame bestaan wat hy nou voer. Die onsekerheid rondom sy herkoms en sy moeder se pogings om hom teen apartheid te beskerm het ʼn onuitwisbare indruk op hom gelaat en uiteindelik ʼn kruis geword wat hy steeds dra.

Randall se sangloopbaan vleg tussen veranderende politieke omstandighede en die behoud van Afrikaanse liedere deur om van hom ʼn bekende en beminde figuur te maak. Vir meer as veertig jaar sing hy van kleur en liefde, van heimwee en hoop, en van amper vergete liedjies in die taal wat so na aan sy hart is.

In hierdie biografiese verhaal vertel Randall van die humor, suksesse en mislukkings wat van hom ʼn huishoudelike naam gemaak het. Hy gesels openhartig oor sy familie en die duur prys van roem. Nou, ná die diagnose van gevorderde kanker, plaas hy sy lewe onder ʼn vergrootglas om sin te maak van die vele hoogte- en laagtepunte wat hy ervaar het. Sy soektog na identiteit word ʼn intense ontboeseming van ʼn man wat ̶ met ʼn glimlag en ʼn traan ̶ nie skroom om foute te erken en hoop te deel nie.

In Kleur onthou Randall die besondere mense wat sy loopbaan beïnvloed het asook die rol wat vreemdelinge in sy lewe gespeel het. Die stories van sy besoeke aan Namibië en die polisiestasie in Vereeniging laat hom steeds skater van die lag, terwyl sy weergawe van die Griekwapsalms op ʼn onlangse bootreis ʼn nuwe rigting aan sy lewe gegee het

Potgooi-Boeke, Skrywers, Digters, Dinge deur Fanie en Naledi 2021-02-02

Boeke, Skrywers, Digters, Dinge deur Fanie en Naledi 2021-02-02

Naledi, Skrywers, Barmhartigheid aan duisende, Beatrix Kotze, Eendagsblom ,Jacques Le Roux, Lodene ,June Botha, A Watchmakers romance with time, Amos Van Der Merwe, Hoephoepieland, Ronel Van Der Walt, Johan Coetzee

Lanbounet na Landbou Persoon 2021-01-20 deur Fanie en SAAI

Lanbounet na Landbou Persoon 2021-01-20 deur Fanie en SAAI

SAAI, Dr Theo de Jager, Sosiale Opheffing, Agrarian Care, Willem van Jaarsveld, Bekendstelling, 7″s rugby, Mark Fish Foundation