Het ek GOD3ENIG van binne af geken?

 

 

Groete hier van my kant af in die NAAM van JESUS, die NAAM bo alle name

Ek kom deel graag vroeg met almal wat inloer n kosbare raak~lees gedagte💃💃💃

Manna se volume 25 het weereens kragtige stof tot nadenke … en ek verwerk dit effe na hoe dit in my gees val,nedrig🙏

 

 

Kwoteer

 

Sou u aan die einde van u reis onseker en angsbevange raak? Worstel met diep vrae oor GOD3ENIG en u self en oor hoe GOD3ENIG oor u dink?

 

Wanneer ons gestroop en kwesbaar voor die lewe en voor GOD3ENIG te staan kom val die skille van ons oe af en staan ons sonder maskers en verweer voor GOD3ENIG.En dit is dan wanneer een van die diepste vrae ook voor ons kom staan: Het ek GOD3ENIG van binne af geken?…en nie net n goeie godsdienstige kerkmens gewees nie!

 

Om GOD3ENIG van binne af te ken is nie so vanselfsprekend nie. Daar is heelwat dinge wat dit kan verhoed,soos mens se eie verdedigingsmeganismes,godsdienstige identiteit,verwronge Godsbeeld. Die vraag is nie of ek besig is om al die regte geluide te maak nie.

 

Die vraag is eerder of ek toenemend meer toelaat dat GOD3ENIG my van binne af omdop en tansformeer en nuut maak en in sy soort mens omskep.Of ek toelaat dat GOD3ENIG my na die donkerste plekke in myself neem en of ek toelaat dat HY my daar ontmoet en in my werk en vertrou dat HY my weer daaruit sal lei.Of ek soos sagte klei is wat gevorm en geplooi kan word om te word wat die POTTEBAKKER in gedagte gehad het.

 

Een so n person in die Bybel wat GOD van binne af geken het was Moses. In Deuteronomium 34 word daar so oor hom geskryf: Daar was nog nie weer n man soos Moses nie. Hy het vir die volk kom se wat die Here hom beveel het,want die Here het Moses as sy vriend beskou.Hulle het met mekaar gepraat,en hulle het mekaar persoonlik geken.

 

Om te hoop dat daar mooi dinge oor ons gese word aan die einde van one lewe is natuurlik heeltemal menslik. Maar ek vermoed daar kan nie n groter getuienis oor n lewe wees as dit nie: hy/sy en GOD3ENIG het mekaar persoonlik geken! Hy/sy en GOD3ENIG het mekaar van binne af geken!

 

HERE,ek plaas my hele self in U hande en vra dat U my absolute vrede oor my lewensreis gee. Ek wil in die kern van U planne vir my lewe wees,wetend dat U vir my alles gee wat ek nodig het vir dit wat voorle. Dankie vir die kragtige belofte uit Eksodus 3:12 U SELF sal saam my gaan.Amen. Soos U by Moses was,so is Usaam met my! Dankie ERE KONING vir die blye versekering ,Amen.

 

Einde van kwotasie

 

Wees geseend en groete tot n volgende keer🙇

SHALOM🕊

Sent from Mail for Windows 10

 

Hope 🛐 ✝️ 🕊️

There is hope. There is genuine hope that can bring joy back to you! Like rain on a drought-ridden desert, hope refreshes your life and brings you lasting peace. Where does such a hope come from? “hope refreshes your life…” It comes from placing your trust in Jesus Christ. Jesus came to solve a problem that every man and woman faces. It is called “sin.” The Bible says that because of the wrong things we do, everyone falls short of who God wants us to be. Because of the wrong things that we do, sin separates us from God. But, Jesus came to earth over two thousand years ago to pay the price for our sins. When he died in our place on the cross, He broke the power of sin and death and created a new relationship with God for us. By rising from the dead, His promise of new life became sure and certain. When you allow Jesus Christ to take control of your life then He will bring life giving forgiveness into your situation and bring you hope; real hope that is as precious to you as rain falling on a drought-ridden land. SHALOM


 

“Veg positief voort”

                                         “Bemoedig jouself sterk soos volg”

 

                            EK GAAN TERUGNEEM WAT AAN MY BEHOORT.

              EK GAAN NIE SIT EN TREUR OOR WAT EK VERLOOR HET NIE.

               EK IS DALK PLATGESLAAN, MAAR EK GAAN NIE BLY LE NIE.

EK GAAN WEER OPSTAAN IN DIE WETE DAT DIE ALMAGTIGE GOD3ENIG AAN

                                                        MY KANT IS!

                           AS GOD VIR MY IS, WIE KAN TEEN MY WEES?

 

                                                 HALLELUJA !!!

                                              AMEN EN AMEN

ANONIEM

 

“Skep moed in jou geloof”

                                        WEN DIE STRYD IN JOU GEDAGTES!💭

 

                                              IN PLAAS VAN OM TE DINK:

                                      “ EK SIEN NIE KANS VIR DIE LEWE NIE.”

 

                                                             DINK EERDER:

                                     “ GOD IS MET MY ELKE TREE VAN HIERDIE PAD.

                                         HY SAL MY VEILIG ANDER KANT UITBRING.

                                                    EK KAN HOM VERTROU.”

 

                                                                   AMEN.

 

ANONIEM

“Skep moed in jou geloof”

 

             WEN DIE STRYD IN JOU GEDAGTES!💭

                   In Plaas van om te dink:

   Ek sien nie meer kans vir die lewe nie.

 

                              Dink eerder:                                                      God3enig is met my elke tree van hierdie Pad. Hy sal my veilig ander kant uitbring. Ek

Kan hom vertrou🙏

 

anoniem

 

“Food for thought”

                                     MAYBE

                               The journey

                        Isn’t so much about

                        Becoming anything.

 

                          Maybe it’s about

                              Unbecoming

                        Everything that

                        Isn’t really you so

                           You can become

                                   Who you

                            Were meant to

                            Be in the first

                                      Place. 🤔🤔🤔

 

Author unknown

God’s Cake

Sometimes we wonder, “What did I do to deserve this?” or why did GOD have to do this to me?

Here is a wonderful explanation!…

a Daughter is telling her mother how everything is going wrong, she’s failing algebra…,

her boyfriend broke up with her… and her best friend is moving away…

Meanwhile…, her mother is baking a cake and asks her daughter if she would like a snack,

and the daughter says, “absolutely mom, I love your cake.”

“Here, have some cooking oil,” her mother offers. “yuck”  says her daughter…

“How about a couple raw eggs?” “Gross, mom!”

“Would you like some flour then? Or maybe baking soda?” “Mom those are all yucky!”

To which the mother replies:” Yes, all those things seem bad all by themselves. But when they are

put together in the right way, they make a wonderfully delicious cake!

GOD works the same way. Many times we wonder why HE would let us go through such bad and

difficult times. But GOD knows that when HE puts these things all in HIS order, they always work

for good! We just have to trust HIM and, eventually they will all make something wonderful!

GOD adores you. HE sends you flowers every spring and a sunrise every morning.

Whenever you want to talk, HE’LL listen. HE can live anywhere in the universe, and HE chose your

Heart.

Life may not be the party we hoped for, but whilst we are here we might as well dance!!!

“Author unknown”

I hope your day is a piece of cake!

Kind regards till next time 🤍

Pelgrimstogte

Pelgrimstogte

Ek deel graag n kosbare raak-lees oomblik wat GOD3ENIG op n dag vir my uitgelig het vanuit die Tydskrif Palet…hierdie artikel is geskryf deur Marina Strydom en die hoof opskrif lees soos volg: “Pelgrims op pad”. Dit handel oor Taize, n klein juweel op n heuwel. Die Taize gemeenskap is n ekumeniese Christelike klooster broedeskap in Frankryk. Soos ek lees is die inhoud vir my treffend, en ek staan weereens in verwondering oor GOD3ENIG se asemrowende getroueid!

Kwotasie

“Ene broer Alois,broer Roger se opvolger sedert 2005,praat so oor wat in Taize gebeur: ”MANY PEOPLE WOULD LIKE TO BE LISTENED TO AND FIND GOD, BUT THEY DO NOT FIND THE DOOR THEY SHOULD GO THROUGH. SO WE HAVE TO SHOW OUR OPENNESS TO LISTENING. LETS REACH OUT TO YOUNG PEOPLE WHERE THEY ARE SO THEY UNDERSTAND THAT CHRIST ACCOMPANIES THEM TO HOLINESS. FRIENDSHIP IS COMMUNION…FRIENDSHIP NOT JUST IN THE SMALL CIRCLE OF VIRTUAL FRIENDS, BUT FRIENDSHIP IS BASED ON SOLIDARITY!( Is hierdie nie wysheid wat noodsaaklike stof tot nadenke is nie! ONS moet vir mekaar sulke vriende,oud en jonk, in JESUS CHRISTUS wees, wat ROTSVAS daar is vir mekaar , totaal geanker in die ROTS van die EEUE, net daar op daardie “plek” waar ek/jy onsself mag bevind, n mede pelgrimsreisiger, gereed om te onderskraag en positief te bemoedig met die kosbare bemoediging dat JESUS CHRISTUS ons vergesel tot heiligmaking, Halleluja!!! )

Soms ervaar mens tye waarin soveel vir ons vreemd voel..tye waarin n mens bewus word van n diepliggende onsekerheid oor selfs die mees basiese dinge!n Pelgrimstog neem ons dikwels na n liminale spasie, n interne plek sonder vaste sekerhede…(WOW!)

Pelgrimstogte is enige reis wat ek/jy met intensie aanpak in die oortuiging dat dit n pad van transformasie sal wees waar GOD3ENIG die eindbestemming is, asook die konstante metgesel op my/jou reis. Pelgrimstogte is vername geloofsdissipline.n Pelgrimstog hoef nie na n vreemde land te wees nie, dit kan n nuwe uitdagende situasie in my/jou lewe wees.

Pelgrimstogte is plekke waar n mens op die grens staan van ander werklikihede, werklikhede wat ons realiteit wil verruim en ons wil nooi om al meer vanuit GOD3ENIG se realiteit na die wereld te kyk!

Thomas Merton beskryf n pelgrimstog as die uitwaartse reis: “WE MAY NOT BE ABLE TO TRAVEL TO FARAWAY PLACES BUT THERE IS THE BENEFIT IN BEING A “HEART PILGRIM”. HAVING THAT NOMADIC APPROACH TO LIFE THAT IS ALWAYS OPEN TO MOVING ON, NOT GETTING STUCK IN A RUT, OPEN TO NEW EXPERIENCES, NEW RELATIONSHIPS AND UNDERSTANDINGS – OPEN TO THE EVER ONWARD CALL OF GOD”.

John O’Donohue said: ”When you travel, a new silence goes with you, and if you listen – you will hear what your heart would love to say..” “

Einde van kwotasie

Om te midde van gebeurlikhede van elke dag te beleef hoe GOD die kamers van ons harte verruim om wyer te kyk, helderder te sien en dieper ingetrek te word in die groot misterie van WIE GOD deur eeue was en ook vandag nog in ons, en derduisende ander se lewe is, is Genade onbeskryflik groot! Eenvoud en gasvryheid kan nie anders as om mense op onverstaanbare maniere naby aan GOD te bring nie,. Ek sekondeer hierdie totaal en al , Amen.

Vriendelike groete tot volgende keer almal

SHALOM!

Sent from Mail for Windows 10