Potgooi – Nuus & Weer 31 Maart 2021
Weeksdae Aangebied deur Yolandi om 10:00(CAT)
Luister weer:
Die Radio raak nie by politieke of godsdienstige argumente betrokke nie. Artikels en materiaal gebruik in programme is nie noodwendig die siening van die betrokke omroeper of die radiostasie nie maar die van die artikel- of berigskrywer. Die Radio gee berigte en nuus deur soos ontvang en is neutraal van enige politieke groep of agenda.
Bevestigde Coronavirus-gevalle soos aan die einde van 30 Maart 2021: Wêreldwyd: Gevalle 128 820 037 Sterftes:2 816 447 Herstel: 103 950 411 met 95 905 ernstig kritiek en in SA het die bevestigde gevalle gestyg na 1 546 735 en die sterftes in SA na 52 788 Intussen het 1 473 588 mense herstel, en daar was 756 nuwe gevalle. Daar was 78 nuwe sterftes. Die uitslae van toetse wat tot op hede in SA gedoen is staan op 9 844 835 en daar is 251 707 inentings toegedien. SA is nou die land met die 17de hoogste gevalle van COVID-19 wêreldwyd.
Die weer soos op die 31.03.2021 verskaf deur die Suid- Afrikaanse Weerburo.
Warmbad –Gedeeltelik Bewolk met‘n Min 15 Max 29.
Nelspruit –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 18 Max 32.
Brits –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 15 Max 28.
Pretoria –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 15 Max 26.
Johannesburg –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 13 Max 24.
Vereeniging –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 13 Max 26.
Rustenburg –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 15 Max 28.
Bloemfontein –Sonnig met ‘n Min 13 Max 26.
Kimberley –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 17 Max 28.
Upington –Sonnig met ‘n Min 19 Max 33.
Durban –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 20 Max 30.
Durbanville –Bewolk met reën met ‘n Min 15 Max 20.
Oos-London –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 17 Max 25.
Kaapstad –Bewolk met reën met ‘n Min 15 Max 20.
Port Elizabeth –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 16 Max 23.
Sutherland –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 7 Max 23.
Windhoek –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 14 Max 24.
Keetmanshoop –Sonnig met ‘n Min 17 Max 30.
Grootfontein –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 15 Max 26.
Besoek gerus ons webwerf by www.netradiosa.co.za waar die radio ook speel en jy met enige selfoon of rekenaar kan saamkuier en loer gerus rond daar is ook potgooie van sommige van die vorige programme indien jy dit gemis het.
Sluit aan by ons facebook groepe en gaan “like” ons faceboek blad nooi al jou familie en vriende om saam te kuier.
Indien jy wil adverteer op die radio nasionaal of internasionaal en indien jy jou besigheid na die volgende vlak in die kuberruimte wil neem kontak ons gerus Kontak ons op die webwerf m.b.v die kontakvorm of stuur vir ons ‘n epos by admin@netradiosa.co.za
Fanie Cronje se boek Plundering Ontbloot, Operasie Bakoeru, kan nou ook bestel word by Naledi vir aflewering deur Takealot, teen R1-50 Sms bloot “Plundering” na 48423. Die prys is R200 plus Dan die R1-50 vir die sms die e-boek is te koop by Amason om af te laai teen R140 soek net vir plundering ontbloot.
Kuier saam op die webwerwe of met tunein gaan volg ons sommer daar ook – met enige selfoon, android, tablet, rekenaar, skootrekenaar enige plek enige tyd wêreldwyd vanaf die hoogste bergspits of in jou huis of kantoor solank jy toegang tot internet het
In die tye waar daar nie lewendige programme op die lug is nie is daar heerlike luister Musiek om mee saam te kuier.
Geniet jou Woensdag saam Netradiosa en die program lyk soos volg
5:30 – Landbounet Tot Landbou Persoon met Fanie saam met Saai
familieboer inisiatief.
7:00 – Oggend Godsdiens met Dr. Tienie Eilers
10:00- Nuus en Weer saam met Yolandi
12:00 – Sakebenadering met Hennie en Fanie.
15:00 – Lulu se storietyd met Cathy
16:00 – Treffers van Toeka tot nou met Ludwig
18:00 – Crime Time saam met William
19:00 – Meditation with Dr. Tienie Eilers