Dinsdae om 11vm Digters en Skrywers Forum met Cathy Louw

Dinsdae om 11vm Digters en Skrywers met Cathy Louw op Netradiosa stuur jou woordkuns vir Cathy om voor te lees in haar program
Skakels om te luister:
Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)
http://192.99.139.23:9300/listen.pls
http://radiostart.co.za:9300/listen.pls
http://www.yourmuze.fm/webplayer/netradiosa
Op Blackberry en Ander Selfone:
http://192.99.139.23:9300/;listen.mp3
http://radiostart.co.za:9300/;listen.mp3
http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/
Sluit aan by ons Bakkiesblad by
https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/
http://netradiosa.co.za/?page_id=102
Of laai die applikasie af op jou foon:
 
http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download

Apartheid tot Reënboognasie Fanie Cronje

APARTHEID TOT REËNBOOGNASIE                                                 QUO VADIS?

RESENSIE
My eerste gedagte na ek die laaste woord in hierdie boek gelees het, was ‘n onomwonde en uitbundige ‘Briljant!’
Die skrywer gooi ‘n helder lig op ‘n baie turbulente deel van ons land se geskiedenis en dit laat selfs ‘n paar liggies aangaan in die gedagtes hoe verder daar gelees word.
Alhoewel hierdie boek Polities van aard is, moet ek bieg en sê dat ek ‘n paar maal hardop gelag het. Die rede? Die skrywer se persoonlikheid skyn so helder deur soos mens se oë die woorde verslind.
Ja, Politiek in Suid Afrika is nie ‘n grap nie maar die skrywer het dit met oopheid, erns en tog so tikkie humor, blootgelê.
Hierdie boek is ‘n defnitiewe ‘must read’.
Baie wel gedaan.

You can pay for the book via PayPal via creditcard or debitcard you do not need to have a PayPal account. Kindly use the form at the bottom to make your payment The equivalent amount USD 15  On receipt of the payment the book will be posted to you to the postal details supplied by you.  We thank you for your order

 

 

[CP_CONTACT_FORM_PAYPAL id=”2″]


 

Onderhoud met Louis Rautenbach oor sy Boek – die Son kom op

RESENSIE VAN:

DIE SON KOM OP.

 

DEUR:

P.C. Viljoen.

 

Daar is ‘n liedjie wat lei:

 

I believe in miracles,

I’ve seen a soul set free,

Miraculous the change in one

Redeemed through Calvary.

I’ve seen the Lily

Push it’s way

Up through the stubborn Soul

I believe in miracles

For I believe in You.

 

Louis, van die eerste tot die laaste blad, onderwerp jou aan jou eie gewete en jou eie feilbaarheid.

 

Ek bevind myself dat ek deur die hele boek, ondersoek instel, en het gewonder watter beeld ek weerspieël.

 

Diktatorskap is gewoonlik ʼn uitvloeisel van die mens se eie onvermoë en die besef van eie onvolmaaktheid wat ons soos ʼn laag verf oor die krake in ons lewe verf, sodat ander net die oppervlak, die masker wat ons dra, kan sien. ʼn Lewe van ontkenning veroorsaak ʼn veroordelende gees, want om ander deurentyd te veroordeel en te bestraf, laat mens se bewustheid van jou eie foute verdof. En hoe langer mens in hierdie beskuldigende staat lewe, hoe makliker raak dit om te bestraf en te veroordeel. Ons raak onsensitief teenoor ander se brose menswees. Daardie emosionele senuwee verloor sy gewetenswaarde. Emosionele en geestelike volwassenheid tree in die dag wanneer ons ons eie onvolmaaktheid besef en erken, en in nederigheid en met begrip vir ander, daarmee saam kan leef..

 

Die kern van hierdie verhaal, saamgevat in hierdie insiggewende paragraaf.

Nie net sal ek enige iemand aanraai om hierdie boek te lees, as gevolg daarvan dat dit ‘n boieënde verhaal is, waar jy jouself bevind in die lewens, lief en leed, van Albert, Susan, Altus en die oulike Jaco nie, maar ook as hersiening van elkeen se vooropgestelde idees, en ‘n rigting wyser, ‘n openbaring aan elke kind van God.

 

Knap gedaan Louis, beslis nie ;n boek wat goedsmoeds opgeneem kan word nie…
NetradiosaSkakels om te luister:
Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)
http://192.99.139.23:9300/listen.pls
http://radiostart.co.za:9300/listen.pls
http://www.yourmuze.fm/webplayer/netradiosa
Op Blackberry en Ander Selfone:
http://192.99.139.23:9300/;listen.mp3
http://radiostart.co.za:9300/;listen.mp3
http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/
Sluit aan by ons Bakkiesblad by
https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/
http://netradiosa.co.za/?page_id=102

Of laai die applikasie af op jou foon:
https://play.google.com/store/apps/details…

You can pay for the book via PayPal via creditcard or debitcard you do not need to have a PayPal account. Kindly use the form at the bottom to make your payment The equivalent amount USD20  On receipt of the payment the book will be posted to you to the postal details supplied by you.  We thank you for your order

[CP_CONTACT_FORM_PAYPAL id=”4″]


 

Louis Rautenbach se boeke

 

REEDS GEPUBLISEERDE BOEKE (10% korting op die prys wanneer meer as 1 boek bestel word, en posgeld is soms bietjie minder.Stel van boeke Oorsprong van Smarte/Origin of Sorrows, My Vriend My Broer, Sy Lewe vir Sy Liggaam en Die Bodemlose Kruik = R450 [dus R70 korting]) per stel)

 

  1. Oorsprong van Smarte (2013) is in roman styl. ʼn Verhaal met hoofstukke wat strek van Genesis tot Konings, van die skepping tot waar koning Dawid oorlede is en Salomo as koning by hom oorneem. Die boek vertel die ou bekende Bybelse verhale op besonderse wyse met die gepaadgaande emosies vir die karakters. Dit bevat baie lering en baie inligting wat soms misgelees word. Dit beskryf die besonderse lyn waarin alles vloei, en beklemtoon deurlopend die liefde, genade, barmhartigheid en vergifnis van die Here.  Die geboorte van die eerste vrese, die eerste moord, verkragting en gevoelens van wraak en selfvergelding word verhaal. Selfs interaksie met ʼn prostituut, owerspel en vier gevalle van selfdood, asook die genade van die Here selfs teenoor die Farao deur in die tien plae die onvermoë van sy afgode te bewys in ‘n poging om hom tot bekering te roep.

Op wye aanvraag deur lesers word hierdie boek na Engels vertaal en sal in die tweede helfte van 2017 onder die titel Origin of Sorrows uitgegee word. Hierdie boeke kos R140 plus posgeld en verpakking wat ongeveer R40 is.

 

  1. Spieëlsplinters (2013) is ʼn roman wat 80% gebaseer op eie ervaringe en word in die eerste persoon geskryf. Dit beskryf die impak van grootmense se besluite op hul kinders. Dit is vol intriges en gee ook bietjie lering oor spesifieke, enkele vraagstukke. Dit speel af in ʼn tyd van 1965 tot 1980 en raak verskeie emosionele ervarings van kindwees aan. Dit vind gedeeltelik plaas in die tyd voor selfone en motor radio’s waar motorritte gebruik is om o.a. familiekonsert te hou. Dit is ʼn goeie oorgangsboek wat by beide die tiener as die volwasse leser aanklank vind. Hierdie interessante boek kos R120 plus R40 posgeld en verpakking.

 

  1. 3. Soveel Jare (2014) – Die Roman gaan oor die lewe van ʼn aanneem baba wat eers op 30-jarige ouderdom van sy oorsprong uitvind. Die skok daarvan om uit te vind dat hy ʼn aangenome kind is, noop hom om op sy spore terug te loop. Die soeke na sy familie neem hom oor landsgrense heen. Hy reis ver om sy verlore familie op te soek. Die storie neem ‘n aanvang in Duitsland en gaan via London UK na Namibië, Suid Afrika en Swaziland. Dit strek oor 60 jaar en vertel die verhaal oor verskeie geskiedkundige tydlyne en betrek drie families. Hierdie lekkerlees boek bring baie emosies na vore en is plek-plek ‘n tranetrekker vir sensitiewe mense. Prys: R110 plus posgeld en verpakking

 

  1. My Vriend, My Broer (2015) is ‘n wonderlike, menslike verhaal van Dawid en Jonatan – een ʼn prins van geboorte en die ander ʼn prins aangetroud. Hierdie roman neem die leser op ʼn verbeeldingsreis met emosies veroorsaak deur aanvanklike verwerping, valse beskuldigings, depressie maar ook die oorwinning om tot die grootste leier en politikus van alle tye gekroon te word. Hierdie baie besonderse verhaal bevat baie insig en lering en beskryf die unieke liefde wat ʼn demonstrasie is van die liefde van God vir Sy skepping. Hierdie is ʼn lekker leesboek en bied heerlike ontspanning vir enige leser. Prys R120 plus posgeld en verpakking.

 

  1. Sy Lewe vir Sy Liggaam (2016) Die roman is gebaseer op die NT Bybelse boek Handelinge en sentreer meestal rondom Paulus se omswerwinge. Jesus gee Sy lewe vir Sy liggaam, die kerk. Dit begin waar Jesus aan die kruis sterf, gaan terug na Ou Testamentiese profesieë en verduidelik die profesieë van Jesus se koms op unieke wyse, waarna dit die vervolging en marteling van Christene beskryf, en uiteindelik die ontbanning van Christendom. Beskrywing van emosies is weereens gebruik om die karakters in die verhaal realisties uit te beeld. Hierdie besonderse, gewilde boek het ʼn baie goeie resensie van teologie doktors Frans en Sariet Nortjé gekry. Hulle beskryf dit o.a. as “ʼn moet om te lees, ʼn meesterstuk.” Prys R140 plus posgeld en verpakking.

 

  1. Die Bodemlose Kruik (2016) – Die boek neem die storie van Oorsprong van Smarte wat by Konings geëindig het, in roman styl verder vanaf Konings met die kroning van Dawid se seun, Salomo, en neem die leser deur die Ou Testament. Dit beskryf die uitdagings van Ester en Job, en behandel in romanstyl hoofsaaklik die profete en profesieë. Dit bied baie lering en gee baie perspektief op die profesieë en die waarskuwings wat God deur Sy profete aan ons rig. Prys: R110 plus posgeld en verpakking.

 

  1. Skaduwees (2017) Hierdie roman handel oor ʼn kind wat blootgestel word aan die uitdagings van die geesteswêreld, waar emosies uitgelig word en die verskyning van voorbodes, demone, en ander verskynsels beskryf word, en bespreek in die tweede helfte ook die verskyning van engele, voorgevoelens, drome en visioene. Alhoewel die boek plek-plek bangmaker insidente bevat, is die boodskap van hoop en verlossing prominent daarin. Prys R120 plus posgeld en verpakking.

 

  1. Die Son Kom Op (2017) Roman oor ʼn gesin wat tot die uiterste aan onverdraagsaamheid, liefdeloosheid en verwerping blootgestel word. Hierdie boek met sy aktuaele onderwerp ontlok bemoedigende terugvoer. Dit beloof om wye reaksie uit te lok en word ook in Engels uitgegee. In teenstelling met meeste boeke wat op ‘n hoogtepunt begin en aan die einde van die verhaal op ‘n laagtepunt eindig, begin hierdie boek basies eerder op ‘n laagtepunt met verskeie emosionele uitdagings wat die lewe bied, en eindig in triomf wat die leser met verwondering laat en selfs ‘n heerlike salwing bied. R140 plus posgeld en verpakking. (In Engels beskikbaar as Dawn has Broken teen dieselfde prys as Afrikaanse weergawe).

 

  1. Origin of Sorrows (2017) Hierdie is die Engelse weergawe van Oorsprong van Smarte. R140 plus posgeld en verpakking.

 

  1. Dawn Has Broken (2017) Hierdie is die Engelse weergawe van Die Son Kom Op. R140 plus posgeld en verpakking.

 

Die boeke is ook in Holland in sirkualsie en word daar te koop aangebied. Oorsprong van Smarte is in die proses van vertaling na Xhosa (die moedertaal van Nelson Mandela)

 

Publiseerder Marleo Publiseerders

Tuis


 

Onderhoud met Louis R Rautenbach

Boek: Sy lewe vir Sy liggaamte koop op die boekwinkel by www.marleo.co.za

Resensie Sy lewe vir Sy liggaam

Neem ʼn reis saam met die apostels deur hulle lewens, oorwinnings en lyding. Ervaar die Heilige Gees se werking in hulle en wees ʼn getuie tot hulle wonderwerke en reise.

Word ingetrek in die Ou Testament met die voorspellings van Jesus se geboorte, Sy dood en opstanding, en sien die Bybel in ʼn maklike verstaanbare perspektief. Beleef die Apostels se vervolging deur hulle eie oë, en ondervind die vreugde en liefde wat hulle vir hul gemeentes gehad het.

Die skrywer slaag daarin om die gebeurtenisse en handelinge in die Bybelse tyd akkuraat en maklik verstaanbaar weer te gee. Die gebeure word vars en lewendig uitgelê en dit voel of mens deel word van die verhaal. Veral Paulus se lewe word op ʼn breedvoerige en maklike verstaanbare wyse uiteengesit. Sy lewe, van vervolger tot vervolgde, word effektief en suksesvol in storie vorm weergegee en aandag aan die fynste besonderhede word deurgaans verskaf.

Sy lewe vir Sy liggaam is ʼn insiggewende en akkurate reis na die donkerste uithoeke van die Apostels se stryd en opofferings, maar terselfdertyd ook n gedetailleerde weergawe van hulle oorwinnings en suksesse.

Definitief ʼn sukses verhaal en ʼn moet om te lees! Baie geluk met ʼn meesterstuk!

Drs. Frans en Sariet Nortje

Keerpunt berading netwerk

Louis Rautenbach is op ‘n plaas op Jessievale in Mpumalanga gebore.  Volgens hom is sy beste herhinneringe uit sy kinderdae van die tyd wat hulle op ‘n suikerrietplaas op Mkuzi in KwaZulu Natal gewoon het. Rautenbach het sy Hoërskoolloopbaan aan die Hoërskool Carolina voltooi waarna hy Pretoria toe verhuis het waar hy ‘n voltydse betrekking by die staatsdiens aanvaar en deeltyds studeer het.  Omdat hy in daardie tyd ook saans en naweke, buiten sy voltydse werk, in kroeë by klubs en by troues gewerk om sy finansiële posisie te verbeter. Hy het eers ‘n kwalifikasie in kredietbestuur bekom waarna verskeie telogiese- en beradingskursusse voltooi is. Daarna het hy by geestelike werk in die gevangenisse betrokke geraak en het twee maal per week Bybelstudie en berading in die gevangenisse aangebied. Louis is in 2012 georden waarna hy ook begeleiding en berading by die berugte Van Stadensbrug op die N2 gedoen het. In hierdie tyd het Louis so groot hart vir mense en hul probleme en uitdagings ontwikkel en kon hy dikwels vereenselwig en sodoende met empatie met mense omgaan.  Wat die skrywery betref, onthou hy dat hy reeds van 10 jarige ouderdom ‘n aktief begin korrespondeer het. Omdat sy ouers geskei is toe hy 8 jaar oud was en die kinders hul pa min gesien het, het hy gereeld aan sy pa en ouma geskryf. Op skool het ek baie goeie punte vir opstelle en briewe gekry en hy reken dat skryf nog altyd in sy bloed en deel van sy menswees was. Louis het as jong man pas na skool dikwels probeer om artikels en kortverhale te skryf en dit gewoonlik na voltooiing in die vuilisdrom gegooi of verbrand. In 2009 het hy begin om kortverhale onder ‘n skuilnaam te skryf en het wonderlike terugvoer geky, tot so mate dat dit hom aangespoor het om sy hand aan ‘n boek te waag. Sy eerste boek Spieëlsplinters het in 2012 die lig gesien. Die belangstelling in en reaksie op die boek was ongelooflik. Hierdie uitstekende oorgangsboek (geskik vir tiener sowel as volwasse lesers ) het vining uitverkoop. Saam met hierdie boek het hy terselftertyd ook geskryf aan die boek Oorsprong van Smarte. Ou bekende Bybelverhale is geneem en emosies in die karakters ingeskryf om lekker leesbare stories daarvan te maak. Weereens het hy wonderlike terugvoer daarop gekry en mense het hom selfs op kantoor besoek om te sê dat hulle vir die eerste keer die Bybel verstaan, of dat hulle nou eers besef dat die mense waarvan daar geskryf word, dieselfde uitdagings en behoeftes as ons gehad het. Die boek is in 2013 uitgereik. Tydens die skryf van die boek is Louis se broer oorlede, en was hy juis besig met die hoofstuk van Dawid en Jonatan. Hy het besef dat hier iets dieper in die verhaal van Dawid en Jonatan is, en die boek My Vriend My Broer het die lig gesien 2015. Weereens is die boek veral deur teoloë goed ontvang. Vroeg in 2014 het hy egter ook ‘n boek tot eer van sy pa geskryf: Soveel JAre wat oor 60 jaar strek en oor 4 lande reis. ‘n Lekker lees boek. Die boek is opgevolg deur die boek Sy Lewe vir Sy Liggaam. Nadat My Vriend My Broer bekendgestel is, het kenisse gevra of ek nie ‘n boek oor die Handelinge tydperk het nie. Net daar is die boek geïnspireer en het ek daaraan begin skryf. Die boek is gelykertyd saam met Die Bodemlose Kruik geskryf wat albei in Desember 2016 in die Boland in die Weskaap bekendgestel is. Sy Lewe vir Sy Liggaam verwys na Jesus wat Sy lewe vir Sy kerk afgelê het. Doktors Sariet en Frans Nortjé (doctors in teologie) van KBN het ‘n wonderlike resensie geskryf en die boek bestempel as ‘n meesterstuk. Dit bevat ‘n groot deel van die verhaal van Jesus en die ontstaan, groei en onderdrukking van die kerk, en eindig waar die kerk na 312 jaar van vervolging ontban is. ‘n Wonderlike storie met baie lering daarin. Die boek Die Bodemlose Kruik verwys na die weduwee se kruik wat heeltyd vars olie gegiet het en nooit leeg geraak het nie. Louis wou wys dat die Woord altyd nuut en vars is en nooit leeg of vevelig raak nie. Dit is weereens in verhaal vorm geskryf wat dit ‘n lekker leesboek maak wat baie lering bevat. Daarna het Skasuwees, wat op 25 Februarie 2017 in Pretroia bekendgestel word, die lig gesien. Dit gaan oor die geestelike en bonatuurlike sintuie en gawes, weereens in storieformaat. Louis is tydens die skryf hiervan deur Petro Greeffe genooi om ‘n SADAG vergadering op Wellington in die Kaap toe te spreek. Net daar is die boek Die Son Kom Op geïnspireer. Louis het besef watter uitdagings die mense met selfdegeslag oriëntasie die hoof moet bied, hoeveel mense daaroor selfdood pleeg en selfs na alternatiewe aanvaarding wend.

Hy  is getroud met Marie,hulle  het een seun ook Louis wat nou 30 is, en het ‘n pragtige skoondogter Jessica-May, en twee lifelike kleinkinders: die 10 jarige Leoné en 5 jarige Jean-Louis. Hulle  woon op Jeffreysbaai in die Oos Kaap waar hy steeds ‘n veeleisende voltydse beroep beoefen

You can pay for the book via PayPal via creditcard or debitcard you do not need to have a PayPal account. Kindly use the form at the bottom to make your payment The equivalent amount USD 15  On receipt of the payment the book will be posted to you to the postal details supplied by you.  We thank you for your order

 


Pittige Politiek (Pie Pie) 4 deur Fanie Cronje

Donderdae om 5nm

 

Pittige Politiek of Wit bevoorregting met humor bekyk

 

Luister hier: 

Donderdae om 5nm

Skakels om te luister:

Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)

http://192.99.139.23:9300/listen.pls

http://radiostart.co.za:9300/listen.pls

http://www.yourmuze.fm/webplayer/netradiosa

Op Blackberry en Ander Selfone:

http://192.99.139.23:9300/;listen.mp3

http://radiostart.co.za:9300/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

http://netradiosa.co.za/?page_id=102

Of laai die applikasie af op jou foon:

http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download

skype:?chat&blob=kOXMoAnIQ4ZV7AfrMlIfjRk9cqxmMEz7tspamGpVuieuI2g7euWs5cQ6jTX0dxrYQu4Rdd5Qd1U7

Pittige Politiek (Pie Pie) 3 deur Fanie Cronje

Pittige Politiek (Pie Pie) 3 deur Fanie Cronje

Luister hier: 

Donderdae om 5nm

Skakels om te luister:

Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)

http://192.99.139.23:9300/listen.pls

http://radiostart.co.za:9300/listen.pls

http://www.yourmuze.fm/webplayer/netradiosa

Op Blackberry en Ander Selfone:

http://192.99.139.23:9300/;listen.mp3

http://radiostart.co.za:9300/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

http://netradiosa.co.za/?page_id=102

Of laai die applikasie af op jou foon:

http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download

skype:?chat&blob=kOXMoAnIQ4ZV7AfrMlIfjRk9cqxmMEz7tspamGpVuieuI2g7euWs5cQ6jTX0dxrYQu4Rdd5Qd1U7

Luister verder:


Pittige Politiek (Pie Pie) 2 deur Fanie Cronje

Pittige Politiek 2 Donderdae om 5nm

Onrus, Verset en Geweld in die Suid Afrikaanse samelewing en die huidige manifestasie hiervan in die #Fees must Fall veldtog by universiteite in Suid Afrika. Die bekostigbaarheid, soos gesien deur student nav hulle “navorsing”. Hoe wit bevooregting en rassisme by die aangeleentheid betrek word asook praktiese , humoristiese kyk na die en soortgelyke knelpunte en hoe dit manifesteer.

Donderdae om 5nm

Skakels om te luister:

Op RekenaarsVLC, Winamp & Media Player)

http://192.99.139.23:9300/listen.pls

http://radiostart.co.za:9300/listen.pls

http://www.yourmuze.fm/webplayer/netradiosa

Op Blackberry en Ander Selfone:

http://192.99.139.23:9300/;listen.mp3

http://radiostart.co.za:9300/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

http://netradiosa.co.za/?page_id=102

Of laai die applikasie af op jou foon:

http://testappusl.inmotionapps.net/apiv3/download

skype:?chat&blob=kOXMoAnIQ4ZV7AfrMlIfjRk9cqxmMEz7tspamGpVuieuI2g7euWs5cQ6jTX0dxrYQu4Rdd5Qd1U7