Colostrum – Die Natuur se geneesmiddel

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Die natuur se geneesmiddel

Kolostrum is taaierig en geel, hoofsaaklik weens die groter hoeveelheid vitamien A wat dit bevat. Hoewel dit in klein hoeveelhede gepoduseer word, bevat dit gekonsentreerde voedingstowwe

Kolostrum word beskou as baba se eerste immunisasie omdat dit groot hoeveelhede teen liggaampies bevat wat baba beskerm teen die bakterieë en virusse van die buitewêreld. Volwasse melk bevat ook hierdie lewende selle, maar in kleiner hoeveelhede.

Kolostrum help voorkom dat baba se bloedsuiker net ná geboorte te laag daal. Dit het ook lakserende eienskappe en help baba met haar eerste stoelgang. Dit speel daarby ‘n belangrike rol om die dermkanaal te beskerm deurdat dit ‘n beskermende lagie aan die binnekant van die derm vorm en so keer dat skadelike stowwe deur die dermwand beweeg.

 

 

 

Lees meer en Bestel joune nou

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


 

 

 

 


 

Be the first to comment

Leave a Reply