KAAS MUFFINS

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

*KAAS MUFFINS*
*__*
*Bestandele*
500ml koekmeelblom, gesif12ml bakpoeier
*knippie sout en varsgemaalde swartpeper2ml mosterdpoeier*
*500ml gerasperde beleë Cheddarkaas1 medium ui, gekap*
*2 groot knoffelhuisies, fyngekapkookolie*
*5ml droë of 10ml vars gekapte kruie1 eier en melk*
*papawersaad*
**
*Aanwysings*
*Voorverhit die oond tot 200C.Smeer 2 muffinpanne of spuit met kleefwerende kossproei.Sif die droë bestanddele saam en voeg die kaas by.Soteer die ui en knoffel in ‘n klein bietjie olie tot sag en glasig.Voeg die kruie by.Verwyder en laat effens afkoel.Klits die eierliggies en giet in ‘n maat koppie.Vul verder met melk of water aan tot 300ml.Voeg die uiemengsel sowel eiermengsel by die droë bestanddele en roer tot goed aangeklam.Skep in die voorbereide muffinpanne(ongeveer drie kwart vol). Strooi papawersaad bo-oor.Bak ongeveer 15-20 minute of tot gaar en ‘n toetspen skoon uit die middel van die muffins kom.Laat 10 minute in die muffinpanne staan en keer dan uit.Laat afkoel en sit louwarm voor.*

Please follow and like us:

Be the first to comment

Leave a Reply