Mikrogolf vrugtekoek

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Mikrogolf vrugtekoek
*__*
__
_Bestanddele_
200-250gbotter/margarine
500gvrugtekoekmengsel
150g sultanas
150g pitlose rosyne
250gdadels
250mlbruin suiker
250mlswart koffie of sterk rooibos te
5mlkoeksoda
500mlkoekmeel
3mlbakpoeier
2ml gemengde speserye
5mlgemmer
1mlsout
2mlkaneel
2 eiers geklits
25mlbrandewyn
25mlbrandewyn (vir bo-oor gooi wanneer gaar)
1 groot boksie kersies in halwes gesny
_Metode_
1.Smeer ‘n 180mm diep glas koekpan
2.Kook die koekmengsel, sultanas, dadels, botter, suiker, brandewyn, rosyne en kersies vir 5 minute
3.Meng gerreld om suiker op te los en branderigheid te voorkom
4.Voeg die koeksoda by die warm mengsel
5.Laat afkoel
6.Sif al die droë bestandele saam
7.Voeg die geklitsteeiers by
8.Voeg die droë bestandeldaarnaby die vrugtmengsel
9.Gooi in glasbk
10.Bak vir ± 35min op Medium/Low (± 35-40min op defrost/simmer)
11.Gooi brandewyn oor
12.Laat afkoel
13.Gooi ui op afkoerak
14.Bedek goed

Please follow and like us:

Be the first to comment

Leave a Reply