Potgooi-Nuus en Weer-23.02.2021

Potgooi – Nuus & Weer 23 Februarie 2021
Weeksdae Aangebied deur Yolandi om 10:00(CAT)
Luister weer:

Die Radio raak nie by politieke of godsdienstige argumente betrokke nie. Artikels en materiaal gebruik in programme is nie noodwendig die siening van die betrokke omroeper of die radiostasie nie maar die van die artikel- of berigskrywer. Die Radio gee berigte en nuus deur soos ontvang en is neutraal van enige politieke groep of agenda.

Bevestigde Coronavirus-gevalle soos aan die einde van 22 Feb 2021: Wêreldwyd: Gevalle 112 261 327 Sterftes:  2 485 364 Herstel: 87 786 600 met 93 248 ernstig kritiek en in SA het die bevestigde gevalle gestyg na 1 504 588 en die sterftes in SA na 49 150 Intussen het 1 413 566 mense herstel, en daar was 792 nuwe gevalle. Die uitslae van toetse wat tot op hede in SA gedoen is staan op 8 907 857 en daar is 23 059 inentings toegedien. SA is nou die land met die 16de hoogste gevalle van COVID-19 wêreldwyd.

Die weer soos op die 23.02.2021 verskaf deur die Suid- Afrikaanse Weerburo.

Warmbad –Bewolk met donderstorms met‘n Min 19 Max 29.

Nelspruit –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 21 Max 29.

Brits –Bewolk met donderstorms met ‘n Min 19 Max 29.

Pretoria –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 19 Max 28.

Johannesburg –Bewolk met donderstorms met ‘n Min 17 Max 25.

Vereeniging –Bewolk met donderstorms met ‘n Min 18 Max 26.

Rustenburg –Bewolk met donderstorms met ‘n Min 20 Max 27.

Bloemfontein –Bewolk met reën met ‘n Min 14 Max 19.

Kimberley –Bewolk met reën met ‘n Min 17 Max 23.

Upington –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 17 Max 34.

Durban –Bewolk met reën met ‘n Min 24 Max 31.

Durbanville –Sonnig met ‘n Min 18 Max 25.

Oos-London –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 19 Max 28.

Kaapstad –Sonnig met ‘n Min 19 Max 24.

Port Elizabeth –Sonnig met ‘n Min 16 Max 25.

Sutherland –Sonnig met ‘n Min 8 Max 27.

Windhoek –Gedeeltelik Bewolk met ‘n Min 18 Max 29.

Keetmanshoop –Sonnig met ‘n Min 16 Max 35.

Grootfontein –Bewolk met reën met ‘n Min 18 Max 25.

Besoek gerus ons webwerf by www.netradiosa.co.za waar die radio ook speel en jy met enige selfoon of rekenaar kan saamkuier en loer gerus rond daar is ook potgooie van sommige van die vorige programme indien jy dit gemis het.

Sluit aan by ons facebook groepe en gaan “like” ons faceboek blad nooi al jou familie en vriende om saam te kuier.

Indien jy wil adverteer op die radio nasionaal of internasionaal en indien jy jou besigheid na die volgende vlak in die kuberruimte wil neem kontak ons gerus Kontak ons op die webwerf m.b.v die kontakvorm of stuur vir ons ‘n epos by admin@netradiosa.co.za

Fanie Cronje se boek Plundering Ontbloot, Operasie Bakoeru, kan nou ook bestel word by Naledi vir aflewering deur Takealot, teen R1-50 by sms 48423. Sms bloot “Plundering” na 48423. Die prys is R200 plus Dan die R1-50 vir die sms die e-boek is te koop by Amason om af te laai teen R140 soek net vir plundering ontbloot.

Kuier saam op die webwerwe of met tunein gaan volg ons sommer daar ook – met enige selfoon, android, tablet, rekenaar, skootrekenaar enige plek enige tyd wêreldwyd vanaf die hoogste bergspits of in jou huis of kantoor solank jy toegang tot internet het

In die tye waar daar nie lewendige programme op die lug is nie is daar heerlike luister Musiek om mee saam te kuier.

Geniet jou Dinsdag saam Netradiosa en die program lyk soos volg

7:00 – Oggend Godsdiens met Dr. Tienie Eilers

10:00 – Nuus en Weer saam met Yolandi

11:00 – Boeke, Digters, Skrywers en dinge geborg deur Naledi met Fanie

19:00 – Meditation with Dr. Tienie Eilers

Please follow and like us:

Tagged: Tags          

Leave a Reply