Potgooi – Nuus & Weer 10 November 2020

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Potgooi – Nuus & Weer 10 November 2020

Weeksdae Aangebied deur Corrie om 10:00(CAT)

Luister weer:  

 

Kennisgewing

Die Radio raak nie by politieke of godsdienstige argumente betrokke nie.

Artikels en materiaal gebruik in programme is nie noodwendig die siening van die betrokke omroeper of die radiostasie nie maar die van die artikel- of berigskrywer.

Die Radio gee berigte en nuus deur soos ontvang en is neutraal van enige politieke groep of agenda.

 

Nuus

 

Bevestigde Coronavirus-gevalle soos aan die einde van 4 Nov 2020: Wêreldwyd: Gevalle 51 259 603 Sterftes:  1 269 568 Herstel: 36 065 146 met 93 715 ernstig kritiek en in SA het die bevestigde gevalle gestyg na 738 525 en die sterftes in SA na 19 845 Intussen het 680 726 mense herstel, en 546 is ernstig kritiek is uit die 37 954 aktiewe gevalle. Die uitslae van toetse wat tot op hede in SA gedoen is staan op 4 993 081 SA is die land met die 13de hoogste gevalle van COVID-19 wêreldwyd SA se herstelkoers staan op 90,5%. https://sacoronavirus.co.za/

 

Weer

Temperature vir vandag soos verskaf deur die Suid-Afrikaanse Weerburo.

 

Geel Donderstorm waarskuwing vir Gauteng, oostelike Noordwes, oostelike Vrystaat, westelike Mpumalanga, suidwestelike Limpopo vandag (10 November 2020).

Impak:

Swaar reën wat tot oorstromings lei

hael

Sterk winde

 

Warmbad – Bewolk met swaar reën en donderweer met ‘n Min 16 Max 25

Nelspruit – Bewolk met ligte reënbuie met ‘n Min 17 met ‘n Max 25

Brits – Bewolk met swaar reën en donderweer met ‘n Min 16 met ‘n Max 23

Pretoria – Bewolk met donderstorms en donderweer met ‘n Min 15 Max 23

Johannesburg – Bewolk met donderstorms en donderweer met ‘n Min 13 Max 18

Vereeniging – Bewolk met swaar reën en donderweer met ‘n Min 14 Max 19

Rustenburg – Bewolk met swaar reën en donderweer met ‘n Min 17 Max 22

Bloemfontein – Bewolk met reënbuie met ‘n Min 13 Max 27

Kimberley – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 14 Max 29

Upington – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 12 Max 27

Durban –   Bewolk met reënbuie met ‘n Min 17 Max 19

Durbanville – Bewolk met ‘n Min 9 Max 21

Oos-London – Bewolk met motreën met ‘n Min 15 Max 18

Kaapstad – Bewolk met ‘n Min 13 Max 19

Port Elizabeth – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 13 Max 19

Sutherland – Sonnig met ‘n min 3 en max 19

Windhoek – Gedeeltelik bewolk met ‘n minimum van 16 en Max 34

Keetmanshoop – Sonnig met ‘n minimum van 13 en Max 32

Grootfontein – Gedeeltelik bewolk met ‘n minimum van 20 en Max 34

Dit is die einde van vanoggend se nuus- en weerberig.

Besoek gerus ons webwerf by www.netradiosa.co.za waar die radio ook speel en jy met enige selfoon of rekenaar kan saamkuier en loer gerus rond daar is ook potgooie van sommige van die vorige programme indien jy dit gemis het.

Sluit aan by ons facebook groepe en gaan “like” ons faceboek blad nooi al jou familie en vriende om saam te kuier.

Indien jy wil adverteer op die radio nasionaal of internasionaal en indien jy jou besigheid na die volgende vlak in die kuberruimte wil neem kontak ons gerus Kontak ons op die webwerf m.b.v die kontakvorm of stuur vir ons ‘n epos by admin@netradiosa.co.za

Fanie Cronje se boek Plundering Ontbloot, Operasie Bakarhu, kan nou ook bestel word by Naledi vir aflewering deur Takealot, teen R1-50 by sms 48423. Sms bloot “Plundering” na 48423. Die prys is R200 plus Dan die R1-50 vir die sms die e-boek is te koop by Amason om af te laai teen R140 soek net vir plundering ontbloot.

Kuier saam op die webwerwe of met tunein gaan volg ons sommer daar ook – met enige selfoon, android, tablet, rekenaar, skootrekenaar enige plek enige tyd wêreldwyd vanaf die hoogste bergspits of in jou huis of kantoor solank jy toegang tot internet het

Geniet jou Dinsdag saam Netradiosa

7:00 – Oggend Godsdiens met Dr. Tienie Eilers

10:00 – Nuus en Weer saam met Corrie

11:00 – Boeke, Digters, Skrywers en dinge geborg deur Naledi met Fanie

19:00 – Meditation with Dr. Tienie Eilers


 

Please follow and like us:

Be the first to comment

Leave a Reply