Potgooi – Nuus & Weer 13 Augustus 2020

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Potgooi – Nuus & Weer 13 Augustus 2020

Weeksdae Aangebied deur Corrie om 10:00(CAT)

 Luister weer

 

 

Kennisgewing

Die Radio raak nie by politieke of godsdienstige argumente betrokke nie.

Artikels en materiaal gebruik in programme is nie noodwendig die siening van die betrokke omroeper of die radiostasie nie maar die van die artikel- of berigskrywer.

Die Radio gee berigte en nuus deur soos ontvang en is neutraal van enige politieke groep of agenda.

 

 

Nuus

Bevestigde Coronavirus-gevalle soos aan die einde van 12 Aug 2020:

Wêreldwyd: Gevalle 20 812 596 Sterftes:  747 330 Herstel: 13 713 408 met 64 580 ernstig kritiek en in SA het die bevestigde gevalle gestyg na 568 919 en die sterftes in SA na 11 010 Intussen het 432 029 mense herstel, en 539 is ernstig kritiek is uit die 125 880 aktiewe gevalle. Die uitslae van toetse wat tot op hede in SA gedoen is staan op 3 295 434. SA is steeds die land met die 5de hoogste gevalle van COVID-19 wêreldwyd

https://sacoronavirus.co.za/

 

 

 

 

Weer

Temperature vir vandag soos verskaf deur die Suid-Afrikaanse Weerburo.

  

Warmbad – Sonnig met ‘n Min 5 Max 26

Nelspruit – Sonnig met ‘n Min11 Max 30

Brits – Sonnig met ‘n Min 4 Max 26

Pretoria – Sonnig met ‘n Min 5 Max 23

Johannesburg – Bewolk met ‘n Min 3 Max 19

Vereeniging – Sonnig met ‘n Min 1 Max 21

Rustenburg – Sonnig met ‘n Min 4 Max 25

Bloemfontein – Sonnig met ‘n Min -2 Max 18

Kimberley – Sonnig met ‘n Min -1 Max 18

Upington – Sonnig met ‘n Min 1 Max 20

Durban –   Bewolk met ‘n Min 10 Max 24

Durbanville – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 7 Max 16

Oos-London – Bewolk met ‘n Min 8 Max 19

Kaapstad – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 9 Max 16

Port Elizabeth – Bewolk met ‘n Min 7 Max 17

Sutherland – Sonnig met ‘n min -1 en max 15

Windhoek – Sonnig met ‘n minimum van 6 en Max 25

Keetmanshoop – Sonnig met ‘n Min 3 Max 23

Grootfontein – Sonnig met ‘n Min 8 Max 29

 

Besoek gerus ons webwerf by waar die radio ook speel en jy met enige selfoon of rekenaar kan saamkuier en loer gerus rond daar is ook potgooie van vorige programme indien jy dit gemis het.

Sluit aan by ons facebook groepe en gaan like ons faceboek blad nooi al jou familie en vriende om saam te kuier.

Indien jy wil adverteer op die radio nasionaal of internasionaal en indien jy jou besigheid na die volgende vlak in die kuberruimte wil neem kontak my gerus Kontak my op die webwerf m.b.v die kontakvorm of stuur vir my ‘n epos by corrie@netradiosa.co.za

Die boek Plundering Ontbloot, Operasie Bakarhu, kan nou ook bestel word vir aflewering deur Takealot, teen R1-50 by sms 48423. Sms bloot “Plundering” na 48423. Die prys is R200 plus Dan die R1-50 vir die sms

Kuier saam op die webwerwe of met tunein gaan volg ons sommer daar ook – met enige selfoon, android, tablet, rekenaar, skootrekenaar enige plek enige tyd wêreldwyd vanaf die hoogste bergspits of in jou huis of kantoor solank jy toegang tot internet het

 

Geniet jou Donderdag saam Netradiosa

10:00 – Nuus en Weer saam met Corrie

15:00 – Fanie met Pittige Allegaartjie

19:00 – Meditation with Dr. Tienie Eilers

Luisterskakels vir die Radio:
web https://netradiosa.co.za/

Tunein http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/
http://www.radioonlinelive.com/south-africa/netradiosa/

https://www.radioshaker.com/broadcaster/station.php?id=23396

web https://netradiosa.co.za/


 

Please follow and like us:

Be the first to comment

Leave a Reply