
Potgooi – Nuus & Weer 19 Augustus 2020
Weeksdae Aangebied deur Corrie om 10:00(CAT)
Luister weer
Kennisgewing
Die Radio raak nie by politieke of godsdienstige argumente betrokke nie.
Artikels en materiaal gebruik in programme is nie noodwendig die siening van die betrokke omroeper of die radiostasie nie maar die van die artikel- of berigskrywer.
Die Radio gee berigte en nuus deur soos ontvang en is neutraal van enige politieke groep
Weer
Temperature vir vandag soos verskaf deur die Suid-Afrikaanse Weerburo.
Warmbad – Sonnig met ‘n Min 4 Max 20
Nelspruit – Sonnig met ‘n Min 5 Max 19
Brits – Sonnig met ‘n Min 4 Max 19
Pretoria – Sonnig met ‘n Min 3 Max 18
Johannesburg – Sonnig met ‘n Min 1 Max 14
Vereeniging – Sonnig met ‘n Min 0 Max 16
Rustenburg – Sonnig met ‘n Min 2 Max 19
Bloemfontein – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min -4 Max 13
Kimberley – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min -4 Max 13
Upington – Sonnig met ‘n Min -1 Max 16
Durban – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 8 Max 21
Durbanville – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 7 Max 15
Oos-London – Bewolk met ‘n Min 7 Max 17
Kaapstad – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 9 Max 14
Port Elizabeth – Bewolk reënbuie met ‘n Min 7 Max 14
Sutherland – Sonnig met ‘n min -4 en max 10
Windhoek – Bewolk met ‘n minimum van -3 en Max 18
Keetmanshoop – Sonnig met ‘n Min -1 Max 18
Grootfontein – Sonnig met ‘n Min 1 Max 21
Loer gerus op ons webwerf by waar die radio ook speel en jy met enige selfoon of rekenaar kan saamkuier daar is ook potgooie van vorige programme indien jy dit gemis het.
Sluit aan by ons facebook groepe en gaan like ons faceboek blad nooi al jou familie en vriende om saam te kuier.
Indien jy wil adverteer op die radio nasionaal of internasionaal en indien jy jou besigheid na die volgende vlak in die kuberruimte wil neem kontak my gerus Kontak my op die webwerf m.b.v die kontakvorm of stuur vir my ‘n epos by corrie@netradiosa.co.za
Die boek Plundering Ontbloot, Operasie Bakarhu, kan nou ook bestel word vir aflewering deur Takealot, teen R1-50 by sms 48423. Sms bloot “Plundering” na 48423. Die prys is R200 plus Dan die R1-50 vir die sms
Kuier saam op die webwerwe of met tunein gaan volg ons sommer daar ook – met enige selfoon, android, tablet, rekenaar, skootrekenaar enige plek enige tyd wêreldwyd vanaf die hoogste bergspits of in jou huis of kantoor solank jy toegang tot internet het
Geniet jou Woensdag saam met Netradiosa
5:30 – Landbou Radio Tot Landbou Persoon met Fanie saam met Saai familieboer inisiatief.
10:00 – Nuus en Weer met Corrie
12:00 – Sakebenadering met Hennie en Fanie.
16:00 – Treffers van Toeka tot nou met Ludwig
18:00 – Crime Time saam met William
19:00 – Meditation with Dr. Tienie Eilers
Luisterskakels vir die Radio:
web https://netradiosa.co.za/
http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/
https://www.liveonlineradio.net/south-afri…/net-radio-sa.htm
https://www.radioshaker.com/broadcaster/station.php?id=23396
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.