Potgooi – Nuus & Weer 20 November 2020

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Potgooi – Nuus & Weer 20 November 2020

Weeksdae Aangebied deur Corrie om 10:00(CAT)

Luister weer:  

Kennisgewing

Die Radio raak nie by politieke of godsdienstige argumente betrokke nie.

Artikels en materiaal gebruik in programme is nie noodwendig die siening van die betrokke omroeper of die radiostasie nie maar die van die artikel- of berigskrywer.

Die Radio gee berigte en nuus deur soos ontvang en is neutraal van enige politieke groep of agenda.

 

Nuus

 

Bevestigde Coronavirus-gevalle soos aan die einde van 19 Nov 2020: Wêreldwyd: Gevalle 57 254 539 Sterftes:  1 265 924 Herstel: 39 742 787 met 101 713 ernstig kritiek en in SA het die bevestigde gevalle gestyg na 759 658 en die sterftes in SA na 20 671 Intussen het 702 544 mense herstel, en 546 is ernstig kritiek is uit die 36 443 aktiewe gevalle. Die uitslae van toetse wat tot op hede in SA gedoen is staan op 5 214 036 SA is die land met die 16de hoogste gevalle van COVID-19 wêreldwyd nadat Pole SA ook verby gegaan het. SA se herstelkoers staan op 92,3%. https://sacoronavirus.co.za/

Brandstof sal vanaf 2 Desember 2020 ʼn bietjie goedkoper word as die Rand sy huidige status behou. Na verwagting sal Petrol 95 met R0-36 verminder word, en 93 sal met R0-34 daal. Diesel sal egter met ʼn skrale R0-05 sent daal.

Weer

Temperature vir vandag soos verskaf deur die Suid-Afrikaanse Weerburo.

 

Warmbad – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 19 Max 33

Nelspruit – Bewolk met ‘n Min 16 met ‘n Max 23

Brits – Bewolk met reënbuie met ‘n Min 16 met ‘n Max 30

Pretoria – Bewolk met reënbuie met ‘n Min 15 Max 28

Johannesburg – Bewolk met reënbuie met ‘n Min 13 Max 25

Vereeniging – Bewolk met reënbuie en donderweer  met ‘n Min 16 Max 27

Rustenburg – Bewolk met reënbuie met ‘n Min 16 Max 30

Bloemfontein – Sonnig met ‘n Min 18 Max 31

Kimberley – Sonnig met ‘n Min 19 Max 33

Upington – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 23 Max 38

Durban –   Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 18 Max 23

Durbanville – Sonnig met ‘n Min 14 Max 31

Oos-London – Sonnig met ‘n Min 17 Max 23

Kaapstad – Sonnig met ‘n Min 16 Max 28

Port Elizabeth – Bewolk met ‘n Min 14 Max 22

Sutherland – Sonnig met ‘n min13 en max 28

Windhoek – Gedeeltelik bewolk met ‘n minimum van 14 en Max 33

Keetmanshoop – Gedeeltelik bewolk met ‘n minimum van 18 en Max 39

Grootfontein – Bewolk met reënbuie met ‘n Min 18 Max 28

Dit is die einde van vanoggend se nuus- en weerberig.

Besoek gerus ons webwerf by www.netradiosa.co.za waar die radio ook speel en jy met enige selfoon of rekenaar kan saamkuier en loer gerus rond daar is ook potgooie van sommige van die vorige programme indien jy dit gemis het.

Sluit aan by ons facebook groepe en gaan “like” ons faceboek blad nooi al jou familie en vriende om saam te kuier.

Indien jy wil adverteer op die radio nasionaal of internasionaal en indien jy jou besigheid na die volgende vlak in die kuberruimte wil neem kontak ons gerus Kontak ons op die webwerf m.b.v die kontakvorm of stuur vir ons ‘n epos by admin@netradiosa.co.za

Fanie Cronje se boek Plundering Ontbloot, Operasie Bakarhu, kan nou ook bestel word by Naledi vir aflewering deur Takealot, teen R1-50 by sms 48423. Sms bloot “Plundering” na 48423. Die prys is R200 plus Dan die R1-50 vir die sms die e-boek is te koop by Amason om af te laai teen R140 soek net vir plundering ontbloot.

Kuier saam op die webwerwe of met tunein gaan volg ons sommer daar ook – met enige selfoon, android, tablet, rekenaar, skootrekenaar enige plek enige tyd wêreldwyd vanaf die hoogste bergspits of in jou huis of kantoor solank jy toegang tot internet het

Geniet jou Vrydag saam met Netradiosa

7:00 – Oggend Godsdiens met Dr. Tienie Eilers

10:00 – Nuus en Weer saam met Corrie

12:00 – Tjailatyd met Arlene

14.00 – Op die Horison saam met Ludwig

19:00 – Meditation with Dr. Tienie Eilers –

20:00 – Musiekmandjie met DJ Uiltjie speel saam dis pret

Luisterskakels vir die Radio:

web https://netradiosa.co.za/

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

https://www.radioshaker.com/broadcaster/station.php?id=23396


 

 

Please follow and like us:

Be the first to comment

Leave a Reply