Potgooi – Nuus & Weer 26 November 2020

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Potgooi – Nuus & Weer 26 November 2020

Weeksdae Aangebied deur Corrie om 10:00(CAT)

Luister weer:  

Kennisgewing

Die Radio raak nie by politieke of godsdienstige argumente betrokke nie.

Artikels en materiaal gebruik in programme is nie noodwendig die siening van die betrokke omroeper of die radiostasie nie maar die van die artikel- of berigskrywer.

Die Radio gee berigte en nuus deur soos ontvang en is neutraal van enige politieke groep of agenda.

Nuus

Bevestigde Coronavirus-gevalle soos aan die einde van 25 Nov 2020: Wêreldwyd: Gevalle 60 669 802 Sterftes:  1 425 312 Herstel: 41 887 335 met 103 635 ernstig kritiek en in SA het die bevestigde gevalle gestyg na 775 5022 en die sterftes in SA na 21 201 Intussen het 716 444 mense herstel, en 546 is ernstig kritiek is uit die 37 857 aktiewe gevalle. Die uitslae van toetse wat tot op hede in SA gedoen is staan op 5 355 068 SA is die land met die 16de hoogste gevalle van COVID-19 wêreldwyd nadat Pole SA ook verby gegaan het. SA se herstelkoers staan op 92,4%. https://sacoronavirus.co.za/

 

Weer

Temperature vir vandag soos verskaf deur die Suid-Afrikaanse Weerburo.

 

Warmbad – Bewolk met reënbuie met ‘n Min 18 Max 27

Nelspruit – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 18 met ‘n Max 28

Brits – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 18 met ‘n Max 28

Pretoria – Bewolk met reënbuie met ‘n Min 17 Max 26

Johannesburg – Bewolk met reënbuie en donderweer met ‘n Min 16 Max 24

Vereeniging – Bewolk met reënbuie met ‘n Min 15 Max 27

Rustenburg – Bewolk met reënbuie met ‘n Min 17 Max 28

Bloemfontein – Sonnig met ‘n Min 9 Max 29

Kimberley – Sonnig met ‘n Min 12 Max 30

Upington – Sonnig met ‘n Min 17 Max 33

Durban –   Bewolk met reënbuie met ‘n Min 17 Max 25

Durbanville – Bewolk met ‘n Min 12 Max 21

Oos-London – Bewolk met ‘n Min 15 Max 22

Kaapstad – Bewolk met ‘n Min 14 Max 20

Port Elizabeth – Bewolk met ‘n Min 14 Max 21

Sutherland – Sonnig met ‘n min 6 en max 22

Windhoek – Sonnig met ‘n minimum van 16 en Max 36

Keetmanshoop – Sonnig met ‘n minimum van 16 en Max 36

Grootfontein – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 20 Max 36

 

Die radio ook speel op die webwerf en jy kan met enige selfoon of rekenaar kan saamkuier en loer gerus rond daar is ook potgooie van sommige van die vorige programme indien jy dit gemis het.

Sluit aan by ons facebook groepe en gaan “like” ons faceboek blad nooi al jou familie en vriende om saam te kuier.

Indien jy wil adverteer op die radio nasionaal of internasionaal en indien jy jou besigheid na die volgende vlak in die kuberruimte wil neem kontak ons gerus Kontak ons op die webwerf m.b.v die kontakvorm of stuur vir ons ‘n epos by admin@netradiosa.co.za

Geniet jou Donderdag saam Netradiosa

7:00 – Oggend Godsdiens met Dr. Tienie

10:00 – Nuus en Weer saam met Corrie

15:00 – Fanie met Pittige Allegaartjie

19:00 – Meditation with Dr. Tienie Eilers

20:00 – DJ Uiltjie met Luisteraarskeuse

Luisterskakels vir die Radio:

web https://netradiosa.co.za/

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

https://www.radioshaker.com/broadcaster/station.php?id=23396

web https://netradiosa.co.za/




 

Please follow and like us:

Be the first to comment

Leave a Reply