Potgooi – Nuus &  Weer 6 Augustus 2019

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Potgooi – Nuus &  Weer 6 Augustus 2019

Weeksdae Aangebied deur Corrie om 10:00(CAT)

Luister weer deur op die skakel te klik

 

Kennisgewing

Die Radio raak nie by politieke of godsdienstige argumente betrokke nie.

Artikels en materiaal gebruik in programme is nie noodwendig die siening van die betrokke omroeper of die radiostasie nie maar die van die artikel- of berigskrywer.

Die Radio gee berigte en nuus deur soos ontvang en is neutraal van enige politieke groep of agenda.

 

Nuus

 

Weer

 

Temperature vir vandag soos verskaf deur die Suid-Afrikaanse Weerburo.

 

Warmbad – Gedeeltelik bewolk en baie warm later met ‘n Min 17 Max 32

Nelspruit – Gedeeltelik bewolk en bloedig warm later met ‘n Min 15 Max 35

Pretoria – Gedeeltelik bewolk en warm met ‘n Min 17 Max 27

Johannesburg – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 15 Max 24

Vereeniging – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 12 Max 28

Rustenburg – Gedeeltelik bewolk en warm later met ‘n Min 14 Max 28

Bloemfontein – Gedeeltelik bewolk en koud in die oggend met ‘n Min 3 Max 21

Kimberley – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 4 Max 21

Durban – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 14 Max 21

Oos-London – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 15 Max 21

Upington –      Sonnig en koud in die oggend met ‘n Min 4 Max 23

Kaapstad – Gedeeltelik bewolk met ligte reënbuie met ‘n Min 13 Max 17

Port Elizabeth – Gedeeltelik bewolk met ‘n Min 14 Max 19

Sutherland – Gedeeltelik bewolk en koud met ‘n Min 1 Max 15

 

Besoek gerus ons webwerf by www.netradiosa.co.za waar die radio ook speel en jy met enige selfoon of rekenaar kan saamkuier en Loer gerus rond op die webwerf daar is ook potgooie van vorige programme indien jy dit gemis het of weer daarna wil luister.

Sluit aan by ons facebook groepe en gaan hou van ons faceboek blad en nooi al jou familie en vriende om saam te kuier.

Kuier saam op die webwerf of met tunein gaan volg ons sommer daar ook – en kuier saam met enige selfoon, android, tablet, rekenaar, skootrekenaar enige plek enige tyd wêreldwyd vanaf die hoogste bergspits of in jou huis of kantoor solank jy toegang tot internet het.

Indien jy jou droom wil waarmaak om jou stem oor die radio te hoor – Bedryf jy jou eie besigheid wat jy met ‘n program op die radio wil bemark? Het jy n interresante stokperdtjie, hou daarvan om te kook of bak, of droom jy daarvan om pret te hê deur ‘n omroeper te wees?

Hier is jou kans. Kontak ons en ons help jou om jou eie program op Radio te begin

Die program rooster vir vandag

 

Geniet jou Dinsdag saam met Netradiosa

 

10:00 – Nuus en Weer saam met Corrie

11:00 – Digters en Skrywers forum met Cathy

16:00 – Woordkunsuurtjie met Corrie

19:00 – Meditation with Dr. Tienie Eilers

Skakels om na die Radio te luister

website: https://netradiosa.co.za/

http://netradio.gq

https://www.liveonlineradio.net/south-afri…/net-radio-sa.htm

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

 


 

Be the first to comment

Leave a Reply