Description
Opsie 1
MP3 audio wat 4 keer in ‘n 24uur siklus op die radio se ADJ speel – as jy self die MP3 formaat advertensie verskaf is dit R500 per maand– die blootstelling is wêreldwyd
Opsie 2
Webwerf advertensie daar is tans meer as 1 000 000 besoekers op die webwerf en die radio speel ook op die webwerf – Dit is R500 eenmalig vir die opstel van die advertensie blad vir jou plus R300 per maand en jou advertensie word elke 2 de dag op 3 facebook advertensie groepe geplaas.
Opsie 3
‘n Advertensie wat gedurende die nuus uitsending op die radio gespeel word en die nuus gaan op ‘n potgooi op die webwerf en internet argiewe wat wêreldwyd blootstelling het aan miljoene mense vir R1000 per maand.
Reviews
There are no reviews yet.