Program Skedule

Geniet die Sondag saam met Netradiosa wees geseënd met pragtige geestelike musiek

10:00 E- Kerk met Dr. Tienie Eilers.

16:00 Boekvoorlesing met Dr. Tienie Eilers

19:00 Stem van hoop met Dr.Tienie Eilers

 

Geniet jou Maandag saam met Netradiosa

10:00 – Nuus en Weer saam met Corrie

12:00 –  Afrikaans bly groot saam Arlene

19:00 – Oordenking saam met Dr. Tienie Eilers

Geniet jou Dinsdag saam met Netradiosa

10:00 – Nuus en Weer saam met Corrie
19:00 – Oordenking met Dr. Tienie Eilers

 

Geniet jou Woensdag saam met Netradiosa

10:00 – Nuus en Weer saam met Corrie
16:00 – Treffers van Toeka tot nou met Ludwig
18:00 – Crime Time saam met William

19:00 – Oordenking saam met Dr. Tienie Eilers

 

Geniet jou Donderdag saam Netradiosa

10:00 – Nuus en Weer saam met Corrie

19:00 – Oordenking saam Dr. Tienie Eilers

 

Geniet jou Vrydag saam met Netradiosa

10:00 – Nuus en Weer saam met Corrie

12nm – Tjailatyd met Arlene

7nm – Oordenking saam met Dr. Tienie Eilers

8nm – Musiekmandjie saam met DJ Uiltjie

Speel saam dis pret. Hy speel 10 -12 liedjies waarin woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om aan die einde van die speletjie ‘n Pleknaam of iets dergliks te vorm

Geniet jou Saterdag saam Netradiosa

8:00 Wat nou – Saam William

19:00 Oordenking saam mer Dr. Tienie Eilers

Luisterskakels vir die Radio:
http://netradio.gq – werk op alles op die internet
webwerf https://netradiosa.co.za/
http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/