WAT NOU 2020-02-08

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

SKAKEL OM TE LUISTER:

LINK TO LISTEN:

 

WAT NOU: 8 FEBRUARIE 2020

Goeie more! Coldplay se Adventure of a lifetime se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir Daddy Yankee se Gasolina en Inna en Yandel met In your eyes en Villiage Girls met Kick it speel.

Dit was Daddy Yankee se Gasolina en Inna en Yandel met In your eyes en Villiage Girls met Kick it en ek is William met Wat Nou waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.

weer

Dis nou tyd vir die motorfiets en motorsportgeesdrifftiges om nader te skuif.

BIKERS  RALLY

VALEN`RIDE

8 Februarie 2020 gehou deur Individualz MCC

Germiston meer

Germiston

Toegang R100

DJ`s , Stalletjies, Speletjies en pryse om te wen.

BIKERS FOR BIKERS CHARITY RUN

8 Februarie 2020 om 10:00 tot laat gehou deur Centurions MC

Centurions Klubhuis

Shakespearestraat

Van der Byl Park

Toegang: R60 en metaal badge.

ROC`S EERSTE VERJAARSDAG PARTYTJIE

8 Februarie 2020 12:00 tot 18:00

ROC HD

Lewendige vermaak, kosstalletjies en kroeg

PINNACLE MOTORRAD – BREAKFAST RUN

9 Februarie 2020 om 08:00 – 13:00

BMW Motorad Secunda

Toegang is gratis

Roete: Secunda, Bethal, Middelburg en Loskopdam. Burger en chips vir R70. Bring kontant geen kaartfasiliteite.

RIDE FOR WORLD CANCER DAY @ ROYAL ELEPHANT HOTEL

9 Februarie 2020 om 08:30

Royal Elephant Hotel

Toegang is R200 en sluit in n snack en badge

CMA FREEDOM ROAD RALLY:

14 Februarie 2020 heeldag

Wemmershoek Voortrekkerterrein

Toegang R220

 

Dit is dan al wat die motor en motorfietsgeesdriftiges se wereld aanbetref. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Besomorph se Sweet Dreams en Biggy met Dames en Jinjer met Pisces.

Dit was vir  Besomorph se Sweet Dreams en Biggy met Dames en Jinjer met Pisces en ek is William met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou eek en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.

Dis nou die beurt van die sportgeesdriftiges.

 

FIETS RY

PADFIETS

Gryphon 99er Cycle Tour

Event Date: 8 February 2020 Entries Close: 3 February 2020 at 23:59
Venue: Durbanville Race Course Province: Western Cape
Distance: 102km (R360); 57km (R260), Starting Time: from 06:00

 

Dis Chem Ride for Sight 2020

Event Date: 16 February 2020 Entries Close: 02 February 2020 at 23:00
Venue: Boksburg City Stadium Province: Gauteng
Distance: 116km (R370), 62km (R230) Starting Time: from 06:15

 

MTB

 

2020 Valentines MTB Challenge

Event Date: 08 February 2020 Entries Close: 07 February 2020 at 12:00
Venue: Goeiehoek Country Market Province: Gauteng
Distance: 50km (R140), 30km (R120) Starting Time:  From 07:00

 

USN MTB 2020 #1

Event Date: 08 February 2020 Entries Close: 04 February 2020 at 23:00
Venue: Avianto Province: Gauteng
Distance: 50km (R270), 25km (R200), 10km (R110) Starting Time:  From 07:30

 

Crossing Boundaries MTB Race 2020

Event Date: 15 February 2020 Entries Close: 12 February 2020 at 09:00
Venue: SKS Goedehoop Farmstead Province: Mpumalanga
Distance: 70km (R180), 45km (R150), 15km (R80) Starting Time:  From 07:30

HARDLOOP

Rover Run, Driven by Land Rover Bedfordview 2020

Event Date: 22 February 2020 Entries Close: 19 February 2020 at 09:00
Venue: Modderfontein Nature Reserve Province: Gauteng
Distance: 46km (R200), 25km(R150), 15km (R100), 4km (R50) Starting Time:  From 06:30

 

 

RUGBY

Super rugby

CHIEFS VS CRUSADERS

8 Februarie om 08:05 by FMG Stadion Waikato

WARATAHS vs BLUES

8 FEBRUARIE OM 10:15 Mc Donald Jones stadion

LIONS VS REDS

8 FEBRUARIE OM 15:05 Emirates Airline Park

STORMERS VS BULLS

8 Februarie om 17:15 by DHL Newlands Kaapstad

JAGUARES VS HURRICANES

9 Februarie om 01:00 Estadio Jose Amalfitani

 

Dit is dan die sport. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Blake Shelton met Nobody but you en Demi Lee Moore met Vulkaan en Ed Sheeran en Justin Bieber met I don’t care.

Dit was Blake Shelton met Nobody but you en Demi Lee Moore met Vulkaan en Ed Sheeran en Justin Bieber met I don’t care  en ek is William Munnik met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die tyd  om oor te gaan na die meer gekunstelde gedeelte van die program waar jy die groot punte by vroulief en die kinders verdien.

LOVE AND SEXPO

Love, The Sex Expo, is a 4-day sexy shopping and spectacular entertainment experience which has taken South Africa by storm. With incredible stage shows, informative workshops and hundreds of stands showcasing enticing products from around the world, The Sex Expo is bringing tasteful titillation to premium venues across the country.

Opening Hours:
Thursday, 6 Feb: 11am – 11pm
Friday, 7 Feb: 11am – 11pm
Saturday, 8 Feb: 11am – 11pm
Sunday, 9 Feb: 11am – 6pm

The event is strictly for those over 18 years of age, and no babies or prams are allowed inside.

 

  Flieks

Op daardie noot is dit tyd om te groet. Ek speel uit met Mwah en Elvis se seun met Sandra Prinsloo

http://netradiosa.gq

Be the first to comment

Leave a Reply