Wat Nou met William 2019-06-29

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

WAT NOU: 29 Junie – 5 Julie 2019

Goeie more! Wham se Wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir Clean Bandit en Zara Larson met Symphony en Jamie Foxx met Blame it on the alcohol en Coldplay se Hymn for the weekend speel.

Dit was Clean Bandit en Zara Larson met Symphony en Jamie Foxx met Blame it on the alcohol en Coldplay se Hymn for the weekend en ek is William met Wat Nou waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan

weer

Dis nou tyd vir die motorfiets en motorsportgeesdrifftiges om nader te skuif .

 

 

BIKERS RALLY’S

PONGOLA CANE RALLY

WAAR:Pongola Skoolgronde

Wanneer:  28 – 30 Junie 2019

Kostes:       R220 en sluit n metaal of materiaal badge en kampeer en potjiekos in.

Daar is n lucky draw van R5000 Speletjies en drags en stunts, potjiekos en kontant kroeg en baie ander stalletjies.

Steelwings West Rand Clarens Family Rally 2019

Wanneer:  28 – 30 Junie    om 09:00

Waar:         Maluti Mountain Lodge

Naauwpoort Street

Clarens

Nuwe roete en nuwe plekke om te besoek.

Donate a Blanket Drive

Wanneer:  29 Junie

Waar:         Uncle Charlies

Hoeke van NASREC en Rifle Range straat

Ridgeway

Kostes:       Gee `n kombers of toiletware of nie-bederfbare kos en klere

Johnnie Takbok Live By Clique Day Jol

Wanneer: 29 – 30 Junie heeldag

Waar:         Cecil Oldridge Stadion

Vanderbijlpark

Gauteng

Kostes:       R60

Poker Run – Roadhogs

 

 

Wanneer: Jun 29, 2019 @ 8:00 am

 

Waar:       Villa Luco

Phalaborwa

 

Kostes:    R150

Begin by Villa Luso. Iste stop Gravelot, 2de stop Bridges, 3de stop Kalimambo Hoedspruit en laaste stop weer Villa Luso

Otale prysgeld van pryse is R40 000

Fever Day Jol 2019

Wanneer: 29 Junie om 10:00

Waar:       Wild Breed MC Club House

58 Janetstraat

Florida

Kostes:    R100 en sluit n metaal badge en R50 kroegkaartjie in

Lewendige vermaak, kosstalletjies, musiek en mans en vroue strippers.

 

Crusaders Eastside Mc 4th Birthday Bash

Wanneer: 29 Junie om 11:00

Waar:       The Beer Co.

3 Dakotastraat

Germiston

Kostes:    R60

Vermaak word verskaf deur Mustang Sally

Iron Maiden Klerksdorp Day Jol

Wanneer:  29 Junie 2019 om 11:00

Waar:         Portugese Saal

Witkoppies

Klerksdorp

Kostes:       R80 met metaal badge

Lewendige musiek, lucky draws en bring familie en vriende

Fourth of July at Rand Steam

Wanneer:  4 Julie vanaf 18:00

Waar:         Rand Steam Shopping Centre Piazza

Richmond

Johannesburg

Kostes: Gratis

Adventure Academy Sabie Road riding adventure

Wanneer:  5 Julie – 7 Julie

Waar:         Sabie

Mpumalanga

Kostes:       R2995

Jy gaan ingesluit by die rit n gevorderde motorfietsry kursus kry.

Bush Pig Kei Mouth

Wanneer:  5 Julie – 7 Julie

Waar:         Bush Pig Kei Mouth

Oos-Londen

Kostes:       R180

Massa rit tot by die Kei Mouth Motorcycle museum. Dit behoort interessant te wees. Daar is ook plek om tent op te slaan en skoon ablusiegeriewe.

Dragon Fly Rally 2019

Wanneer:  5 Julie – 7 Julie

Waar:         Malkopan

Lambertsbaai

Kostes:       R180

Daar gaan musiek ,speletjies, concourse, mej Dragonfly en biker stalletjies wees. Daar is ook baie lekker kampeerplekke.

Scorpio Rally 2018

Wanneer:  5 -7 Julie

Waar:         Scorpio bar

Rustenburg

Kostes:       R100

Daar is kampeerplekke, swembad, pryse om te wen, speletjies, burnouts en kontantkroeg wees.

Suzuki Weekend 2019

Wanneer:  5 – 7 Julie

Waar:         Hotel Numbi en Garden Suites

Mpumalanga

Kostes:       R795 pps R3180 per paartjie vir die naweek en sluit bed en ontbyt en aandete en al die aktiwiteite in. Alle motorfietsmake is welkom.

 

Sjoe dis `n besige motorfietsweek wat voorle. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Lemoene van Bok van Blerk en TATU met Not gonna get us en Mariah Carey se Obsessed.

Dit was Lemoene van Bok van Blerk en TATU met Not gonna get us en Mariah Carey se Obsessed en ek is William met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die beurt van die sportgeesdriftiges.

 

 

 

FIETSRY

GEEN FIETS RY DIE NAWEEK JULLE VAT OOK ‘N LANG NAWEEK

 

BODY BUILDING:

BATTLE OF THE TITANS VII

Wanneer:         29 Junie vanaf 13:00

Waar:       Durbanville Hoerskool Auditorium

Kostes:    R150 – R 250

 

KRIEKET

  • Pakistan teen Afghanistan om 11:30
  • New Zealand teen Australie om 14:30

30 Junie

Engeland teen Indie om 11:30

1 Julie

Sri Lanka teen Wes Indies om 11:30

2 Julie

Bangladesh teen Indie om 11:30

3 Julie

Engeland teen New Zealand om 11:30

4 Julie

Afghanistan teen West Indies om 11:30

5 Julie

Pakistan teen Bangladesh om 11:30

 

Dit is dan die sport. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Amanda van Steve Hofmeyer en Demi-Lee Moore.

Dit was Amanda van Steve Hofmeyer en Demi-Lee Moore ek is William Munnik met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die tyd  om oor te gaan na die meer gekunstelde gedeelte van die program waar jy die groot punte by vroulief en die kinders verdien.

 

NORVAL FOUNDATION CONCERTS – JUNE 2019 EDITION

Plek:  4 Steenberg Straat

Tokai

Kaapstad

Wanneer: 15 & 29 Junie

Kostes:  R200 per persoon

R500 dan is daar ‘n ete voor die konsert ingesluit

Kom geniet die kans.  Lekker lewendige musiek.   ‘n lekker groot gallery spasie waar dit als plaasvind.  Daar sal internasonaal as ook provinsiaal se musiek wees.  Jazz, Rock Folk en klassiek

 

JACKSON HALL

Plek:  Jackson Hall Grandwest

Kaapstad

Wanneer:  1 Junie tot 31  Aug. 2019

Kostes:  Gratis

Kom begin die naweek reg.  Elke Vrydag en Saterdag vanaf 21:00 uur die aand kan jy en jou metgesel, meisie of vriende na lekker musiek kom luister.  Daar gaan lekker populere musiek wees asook jazz,  iets vir almal

 

 

 

CANAL WALK’S THE LITTLE MERMAID IN ASSOCIATION WITH TOYS R US

 

Plek:  Canal walk

Wanneer:  15 Junie – 7 July gesluit om maandae

Vertonings sal om 11am, 12:30pm en 14:00 wees

Kostes:  R100 per persoon kry kaartjies by computiket

Kom geniet dit ‘n lekker manier om jou kinders besig te hou die vakansie

.

 

Op daardie noot is dit tyd om te groet. Ek speel uit met Katey Perry se Chained to the Rhythm.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply