
WAT NOU: 7-14 SEPTEMBER 2019
Goeie more! Tiesto se Boom se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir Bok van Blerk met Lemoene en die Black Eyed Peas met Boom Boom Pow speel.
Dit was Bok van Blerk met Lemoene en die Black Eyed Peas met Boom Boom Pow en ek is William met Wat Nou waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te
weer
Dis nou tyd vir die motorfiets en motorsportgeesdrifftiges om nader te skuif.
BIKERS RALLY
CHROME &ART RALLY
Plek: Soetdoring Country klub
Soetdoring straat
Polokwane
Wanneer: 6-8 September
Kostes: R150 per persoon
Kom geniet lekker lewendige musiek, stalletjies, speletjies en kos te koop. Groot skerm tv vir die sport geesdriftiges asook ‘n biker bar. Daar is Chalets beskikbaar of bring ‘n tent saam.
HITORIC MOTORCYCLE MUSEUM DENEYSVILLLE
Plek: Historic Motorcycle Museum
17 Lake street
Deneysville
Wanneer: 7 September Heeldag
Kostes: Gratis
Kom geniet die dag op die dag sal ons die 10de verjaarsdag viering wees. Die museum was moontlik gemaak deur John Boswel en Charmaine Munro en almal wat gehelp het met moontlike donsasies die afgelope 10 jaar. Ons nooi al museum geesdriftigs om die dag saam met ons te kom vier.
THE ROYAL RANDFONTEIN STOFSKOP
Plek: Randfontein Oval track
Wanneer – 7 September 2019
Kostes: R20 per volwassene en kinders onder 12 gratis
Moutul SA is baie bly om weer julle vennootskap met die sosiale bikers organisie te kan herenig. StofSkop. Die geleentheid is ‘n lekkker dag wees vir die hele familie. Hekke sal om 10:00 oop maak maar die eerste rit begin eers om 12:30. Daar is heerlike vermaak tussen deur die motorfiets rite soos kos stalletjies en speletjies, ook lekker motorfiets dinge om te kan kyk of te koop. Lekker vermaak vir die kinders ook.
TRACK-DAZE
Plek: Kayalami Grand Prix Circuit
H/v R55 &Allandale str,
Kayalami Estate
Wanneer: 7 September 7Am-5pm
Kostes: R3200 per persoon
Kom geniet die kans daar is nog net 90 plekke beskikbaar. Bespreek aanlyn asseblief.
REBEL RUN DAY JOL
Plek: Kellysview offramp
Bloemfontein
Wanneer: 7 September om 10:00
Kostes:Gratis
Kom geniet die geleentheid. Hulle leuse is “we lead we do not follow” Klink lekker gevaarlik. Daar is Badge te koop. Daar is ook lekker pryse te wen. Lekker kostalletjies en nog vele meer. Daar is selfs fotos op ‘n disk teen R60 beskikbaar.
EXODUS MCC 40TH ANNIVERSARY
Plek: Thornhill hotel
Port Elizabeth
Wanneer: 7 September van 11 uur die oggend
Kostes: R50 per persoon sluit badge in
Kom geniet die verjaarsdag. Daar is ook oor slaap plekker beskikbaar. Lekker pryse te wen soos R10 000 kontant. Daar is lekker kos stalletjies, tattoo artist. Lekker lewendige musiek. Eerste 100 inskrywing kry ‘n gratis geskenkie.
THUMPERS MC SPRING JOL’19
Plek: Thumper Klubhuis
42 Benson Straat
Montclair
Durban
Wanneer: 7 September vanaf 11 uur die oggend
Kostes: R50 per persoon
Moet dit niet mis nie. Lekker R6000 kontant te wen en lekker orkeste. Lekker kosstalletjies, en pryse te wen vir die grootste klub teenwoordig asook gratis badge.
MMA DAY JOL
Plek: Daytona Pub
5 Daytona Close
Killarney Gardens
Kaapstad
Wanneer: 7 September vanaf 2 uur tot 11:45pm
Kostes: R60 sluit badge in
Kom geniet die jol. Lekker kontant prys van R5000 te wen en nog vele meer ander pryse. Daar is kos beskikbaar asook ‘n kontant kroeg teen bikers pryse
TUGELA FUN RIDE
Plek: Doornkop Sugar Estate Trust
Natal
Wanneer: 8 September 8 am-2:00pm
Kostes: R255 per persoon en kinders onder die ouderdom van 10 R50
Ons sien uit daarna om al die ryers uit te nooi na die dag van pret. Iets vir almal
POWER SERIES ROUND 7
Plek: Killarney Gardens
Wanneer: 7 September
Eerste resies 9uur die oggend
Kostes: R80 per persoon, kinders onder 16 R20 en kinders onder 12 gratis
. Kom geniet dit lekker lewendige musiek en pret vir die hele gesin.
n Goeie manier om die lente te begin
Dit is dan al wat die motor en motorfietsgeesdriftiges se wereld aanbetref. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Sandra Prinsloo van Mwah en Nickelback se Someday.
Dit was Sandra Prinsloo van Mwah en Nickelback se Someday en ek is William met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.
Dis nou die beurt van die sportgeesdriftiges.
FIETS RY
TOYOTA FORKLIFT SPRING CLASSIC 2019
Plek: Avianto Trails
Gauteng
Wanneer: 7 September
Kostes en afstand: 45km – R250
25km – R200
10km- R100
Lekker begin vir Lente en dus nie meer so koud om dit te doen nie
RUGBY
FINAL CURRIE CUP
Saterdag 7 September : Cheetahs teen Lions om 17:00 By Toyota Stadium Bloemfontein
Dit is dan die sport. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Daddy Yankee en Snow met Con Calma en Ed Sheeran en Justin Bieber met I don’t care.
Dit was Daddy Yankee en Snow met Con Calma en Ed Sheeran en Justin Bieber met I don’t care en ek is William Munnik met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die tyd om oor te gaan na die meer gekunstelde gedeelte van die program waar jy die groot punte by vroulief en die kinders verdien.
MINI GIN &TAPAS FEST
Plek: The Station on Bree
207 Bree str.
Kaapstad
Wanneer: Elke Saterdag van 17 Augustus tot 28 Desember 2019 vanaf 3pm-20:00
Kostes: R200per persoon
10 Gin soorte om van te kies. Ons deel die pret en plesier vir die spirit. Ons het lekker geure. Jy kan van 5 kies om te proe gin of tapas of jy kan dit meng. Bespreek maar vooraf as u belang stel.
WALK FOR JESUS
Plek: Albertina Sisulu straatn
Roodepoort
Wanneer: 7 September vanaf 9 uur tot 4 uur
Kostes: Gratis
Alle kore word hartelik uitgenooi om deel te neem. Daar is lekker pryse te wen en ons doen dit vir ons Koning
FATMAN AT JAMROCK THEATRE
Plek: Jamrock Teater
Brackenfell
Wanneer: 13 September vanaf 20:00 -23:00
Kostes: R120 per persoon
Kom geniet dit dus die eerste keer wat Fatman ‘n draai maak by Jamrock. Hy is bekend vir sy groot treffer Boom Baby wat Vrygestel is nada thy ‘n groot gunsteling was in “The Voice SA”
HEIDEKOPPIE BASAAR
Plek: Heidekoppie
Stasie straat
Brackenfell
Wanneer: 7 September vanaf 8 uur tot 2 uur
Kostes: Gratis
Die gemeente met oop deure nooi almal uit. Kom kuier, eet, gesels en kyk en luister na plaaslike talent. Smullekker roosterkoeke, vetkoeke,sushi, hamburgers, boerewors rolle, poeding en nog vele meer. Hoerdes plante en boeke om van te kies. Lekker stalletjies en speletjies om aan dele te neem.
AXENMORE – SPRING PARTY
Plek: Hillcrest Quarry
Tygerberg valley straat
Durbanville
Wanneer: 8 September van 14:00-17:30
Kostes: R80 per persoon
Kinders onder 12 gratis
Kom geniet die avontuurlistige kans. Lekker dag van musiek en lekker saam sing liedjies.
BOTTOMLESS RIBS WINGS
Plek: Nomad Bistro &bar
33 Waterkant straat
Kaaptstad
Wanneer: 6-8 September
Bottomless Ribs &wings beskikbaar Frydag en Saterdag aand R99 en Sondae is dit R125. Dit is net vir daar eet, niks wegvat of deel tussen mense.
Flieks
Op daardie noot is dit tyd om te groet. Ek speel uit met Katey Perry met Never really over
Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3
http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/
https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm
Sluit aan by ons Bakkiesblad by
https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/
https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.