Wat Nou met William 2019-10-05

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

WAT NOU: 5 -12 OKTOBER  2019

Goeie more! Wham se wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. Dan vier ek vandag nog `n spesiale verjaarsdag ook. Elzeth, die sonskyn in my lewe verjaar vandag. Veels geluk Elzeth! Mag God se rykste seen oor jou wees vir die komende jaar. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir TI en Iggy Azalea met No mediocre en Ed Sheeran en Justin Bieber met I don’t care en Dynorro and d Agosini met in my mind speel.

Dit was TI en Iggy Azalea met No mediocre en Ed Sheeran en Justin Bieber met I don’t care en Dynorro and d Agosini met in my mind  en ek is William met Wat Nou waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.

weer

Dis nou tyd vir die motorfiets en motorsportgeesdrifftiges om nader te skuif.

BIKERS  RALLY

DAYJOL

5 Oktober 08:00 tot laat

PLEK: R42

Heidelberg

Gauteng

R60 toegang

Daar is n kroeg, stalletjies, DJ  vir musiek, kiddies corner en n dans om 17:00.

THE CLIQUE SE WHEELS OF STEEL DAY JOL

5 Oktober 10:00 tot laat

Plek: Wielhuys pub

Velddrift

Toegang:    R60 en nog R20 vir badge

Daar is Miss Wheels of steel 2019 en kosstalletjies, speletjies, afslaery en n lucky draw. Daar is ook n Dyno run en kos R200. DJ is DJ moer en spanner.

HONDA DAG

6 Oktober

Plek: Red Star Raceway

Delmas

Toegang:    R200 per persoon vir hele naweek met metaal of lap badge en lucky draw kaartjie

R100 pp vir dagbesoek met metaal of lap badge en lucky draw kaartjie.

Lewendige vermaak, kosstalletjies en pret en speletjies en goedkoop drank.

 

 

Dit is dan al wat die motor en motorfietsgeesdriftiges se wereld aanbetref. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Leo Marichiolli met Closer en Jinjer met Pisces en Biggy met Dames.

Dit was Leo Marichiolli met Closer en Jinjer met Pisces en Biggy met Dames   en ek is William met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.

Dis nou die beurt van die sportgeesdriftiges.

 

FIETS RY

The Cape Duo Challenge 2019

Event Date: 4-6 October 2019 Entries Close: 30 September 2019 at 23:00
Venue: Bosman Family Vineyards, Wellington Province: Western Cape
Distance: 255km Team (R6995)

255km Solo (R3995)

Starting Time: from 07:00

 

The Cape Duo Challenge 2019

Event Date: 4-6 October 2019 Entries Close: 30 September 2019 at 23:00
Venue: Bosman Family Vineyards, Wellington Province: Western Cape
Distance: 255km Team (R6995)

255km Solo (R3995)

Starting Time: from 07:00
Timed By: RaceTec More Info: Read More…

3 5 2 10

 

Mogale Spring Cycle Challenge 2019

Event Date: 5 October 2019 Entries Close: 2 October 2019 at 23:00
Venue: 9 Wheeler street Oatlands Krugersdorp Province: Gauteng
Distance: 78km(R300), 54km(R220), 33km(R150) Starting Time: from 07:00

 

2019 Emfuleni Cycle Challenge

Event Date: 13 October 2019 Entries Close: 11 October 2019 at 12:00
Venue: Stonehaven on Vaal, Vanderbijlpark Province: Gauteng
Distance: 70km, 40km Starting Time: 07:00

 

 

 

 

RUGBY

WERELD BEKER

Saterdag 5  Oktober :  Australia vs Uruguay om 07:15

Engeland vs Argentinie om 10;00

Japan vs Samoa om 12:30

Sondag 6 Oktober:      New Zeeland vs Namibie om 06:45

Frankryk vs Tonga om 09:45

Dinsdag 8 Oktober:     Suid-Afrika vs Kanada om 12:15

Woensdag 9 Oktober: Skotland vs Rusland om 09:15

Argentinie vs VSA om 06:45

Wallis vs Fiji om 11:45

Vrydag 11 Oktober:     Australie vs Georgia om 12:15

 

 

Dit is dan die sport. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Daddy Yankee en Snow met Con Calma en Shahmen Mark met die Infinity Remix .

Dit was Daddy Yankee en Snow met Con Calma en Shahmen Mark met die Infinity Remix en ek is William Munnik met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die tyd  om oor te gaan na die meer gekunstelde gedeelte van die program waar jy die groot punte by vroulief en die kinders verdien.

 

MINI GIN &TAPAS FEST

Plek:  The Station on Bree

207 Bree str.

Kaapstad

Wanneer:  Elke Saterdag van 17 Augustus tot 28 Desember 2019 vanaf 3pm-20:00

Kostes:  R200per persoon

10 Gin soorte om van te kies.  Ons deel die pret en plesier vir die spirit.  Ons het lekker geure.  Jy kan van 5 kies om te proe gin of tapas of jy kan dit meng.  Bespreek maar vooraf as u belang stel.

 

PRIME FEST 2019

Hot 91.9 FM presents Prime Fest featuring Prime Circle, The Parlotones, Mango Groove, Just Jinjer, Jack Parow, Freshlyground, Wonderboom and Shut Up It`s Sunday.?

 

Casalinga Muldersdrift Gauteng

5Oktober.

 

Toegang is R370 per persoon.

Oktoberfest 2019

5 Oktober 2019

1 Fairway drive Melkbosstrand

Stalletjies, lewendige vermaak en natuurlik bier.

 

 

  Flieks

Op daardie noot is dit tyd om te groet. Ek speel uit met Starkillers se Discoteka

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply