Wat Nou met William 2019-10-12

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

WAT NOU: 12 OKTOBER  2019

Goeie more! Wham se wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir Clean Bandit en Zara Larsson se Symphony en Coldplay se hymn for the weekend en Rihanna en Jay Z se Umbrella speel.

Dit was Clean Bandit en Zara Larsson se Symphony en Coldplay se hymn for the weekend en Rihanna en Jay Z se Umbrella en ek is William met Wat Nou waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.

weer

Dis nou tyd vir die motorfiets en motorsportgeesdrifftiges om nader te skuif.

BIKERS  RALLY

The Kingdom Riders MCC 2de jaarlike charity run

11-13 Oktober 2019

Plek: Thaba- Bosiu cultural villliage

Dit is `n seerower tema bikers rally.

Triumph and Superbike Magazine Lesotho Tour:

11 Oktober om 05:00 tot 13 Oktober om 17:00

Plek: Triumph Motorcycles

Hoeke van South en Dartfieldstraat Sandton

Gauteng

Kostes: R3900 per paar

R1950 per persoon wat deel

R2300 vir enkel persoon. Pryse sluit akkomodasie en mediese personeel en bystandvoertuig in.

20ste Jaarlikse Fish Eagle Rally

11 Oktober vanaf 10:00 tot 13 Oktober om 11:00

Sparta United Club Walvisbaai

Pryse vir doughnut king, Burnout king, Games, Mass Ride en kerkdiens

Beperkte hoeveelheid badges beskikbaar

Kampeerfasiliteite is gratis beskikbaar

Springkastele vir die kinders

68 Air School Biker Charity Run

18 Oktober om 07:00

Vertrek vanaf 68 Lugskool

Trichardtstraat

Lyttelton om 09:00

En eindig by Que Sera

R25 Welbekend

Pretoria-oos

Koste: R120

Lewendige musiek, Lucky draws, Burgers en stalletjies

Ride 4 Hope: Van die Sunflower fund

13 October 2019 vanaf 08:00

Plek: Killarney International Raceway

Kostes: R60 en jy kry ook die 2019 badge.

Lewendige musiek en stalletjies en lekker kos. Alle geld gaan ten bate van die Sunflower fund.

Bikers Church Vredenburg:

13 Oktober om 07:30 vir 08:00

Plek: West Coast Lighthouse Vredenburg

 

 

Dit is dan al wat die motor en motorfietsgeesdriftiges se wereld aanbetref. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Imagine Dragons se Thunder en Golden Earring se Radar Love en Rammstein se Feuer Frei.

Dit was Imagine Dragons se Thunder en Golden Earring se Radar Love en Rammstein se Feuer Frei en ek is William met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.

Dis nou die beurt van die sportgeesdriftiges.

 

FIETS RY

 

2019 Emfuleni Cycle Challenge

Event Date: 13 October 2019 Entries Close: 11 October 2019 at 12:00
Venue: Stonehaven on Vaal, Vanderbijlpark Province: Gauteng
Distance: 70km, 40km Starting Time: 07:00

 

The Durbie Dash 2019

Event Date: 19 October 2019 Entries Close: 17 October 2019 at 23:00
Venue: Durbanville High School Province: Western Cape
Distance: 90km (R325)

46km (R255)

Starting Time: 06:00

MTB

 

2019 STBB4GOOD MTB Challenge

Event Date: 12 October 2019 Entries Close: 06 October 2019 at 23:00
Venue: Overgaauw Wine Estate, Stellenbosch Province: Western Cape
Distance: 60km (R380), 5km (R60),
45km (R330), 30km (R250), 12km (R90)
Starting Time: 07:00

 

LCS Challenge 4 Hope 2019

Event Date: 12 October 2019 Entries Close: 09 October 2019 at 23:00
Venue: Lezar Opstal Wedding Venue (Heidelberg) Province: Gauteng
Distance: MTB & Trail Run Starting Time: 07:00

 

 

 

USN MTB Cup Race 3 2019

Event Date: 19 October 2019 Entries Close: 16 October at 23:00
Venue: Modderfontein Province: Gauteng
Distance: 55km (R250); 30km (R200); 10km (R100); 1km Kiddies (Free) Starting Time: from 07:30

 

 

The Durbie Dash MTB 2019

Event Date: 19 October 2019 Entries Close: 17 October 2019 at 23:00
Venue: Durbanville High School Province: Western Cape
Distance: 60km (R295)

45km (R255)

25km (R210)

12km (R95)

Starting Time: 06:00

 

 

 

 

Southern Cross Schools MTB Race 2019

Event Date: 19 October 2019 Entries Close: 16 October 2019 at 23:00
Venue: Southern Cross Schools Province: Limpopo
Distance: 45km(R200), 25km (R180), 10km (R80) Starting Time: 07:30

 

Hardloop

LCS Challenge 4 Hope 2019

Event Date: 12 October 2019 Entries Close: 09 October 2019 at 23:00
Venue: Lezar Opstal Wedding Venue (Heidelberg) Province: Gauteng
Distance: MTB & Trail Run Starting Time: 07:00

 

 

2019 STBB4GOOD Twilight Run

Event Date: 11 October 2019 Entries Close: 06 October 2019 at 23:00
Venue: Overgaauw Wine Estate, Stellenbosch Province: Western Cape
Distance: 5km (R100), 12km (R120) Starting Time: 18:30

 

The Durbie Dash Trail Run 2019

Event Date: 19 October 2019 Entries Close: 17 October 2019 at 23:00
Venue: Durbanville High School Province: Western Cape
Distance: 9km (R100)

5km (R50)

14km (R125)

Starting Time: 07:30

 

RUGBY

WERELD BEKER

Saterdag 12  Oktober :  New Zealand vs Italie om 06:45

Engeland vs Frankryk om 10:15

Ierland vs Samoa om 12:45

Sondag 13 Oktober:    Namibie vs Kanada om 05:15

VSA vs Tonga om 07:45

Wallis vs Uruguay om 10:15

Japan vs Skotland om 12:45

 

Dit is dan die sport. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Daddy Yankee en Snow met Con Calma .

Dit was Daddy Yankee en Snow met Con Calma en ek is William Munnik met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die tyd  om oor te gaan na die meer gekunstelde gedeelte van die program waar jy die groot punte by vroulief en die kinders verdien.

 

MINI GIN &TAPAS FEST

Plek:  The Station on Bree

207 Bree str.

Kaapstad

Wanneer:  Elke Saterdag van 17 Augustus tot 28 Desember 2019 vanaf 3pm-20:00

Kostes:  R200per persoon

10 Gin soorte om van te kies.  Ons deel die pret en plesier vir die spirit.  Ons het lekker geure.  Jy kan van 5 kies om te proe gin of tapas of jy kan dit meng.  Bespreek maar vooraf as u belang stel.

Positive Parenting Workshop

12 Oktober 2019 vanaf 09:00 tot 12:00

Plek: The early learning centre Table View

Die Wildberries by die Groot Plaas Proe

12 Oktober 11:00 tot 13:30

Plek: Sandringham plaas Stellenbosch

Stalletjies en nAgri Expo

 

 

  Flieks

Op daardie noot is dit tyd om te groet. Ek speel uit met Biggie en Dames

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply