WAT NOU MET WILLIAM MUNNIK 2019-05-04

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

WAT NOU:4 Mei -11 Mei 2019 :

Goeie more! Wham se Wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy problem en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir Coldplay se Hymn for the weekend en Martin Garrix se Animals en Mwah en Elvis se seun met Sandra Prinsloo speel.

Dit was Coldplay se Hymn for the weekend en Martin Garrix se Animals en Mwah en Elvis se seun met Sandra Prinsloo en ek is William met Wat Nou waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.

weer

Dis nou tyd vir die motorfiets en motorsportgeesdrifftiges om nader te skuif .

 

 

BIKERS RALLY’S

 

OLIFANT RALLY

Plek:  Gobaibis Motorfiets klub

Kerk straat, Gobabis, Namibie

Wanneer:  3-4 Mei 2019 Heeldag

Kom geniet die geleentheid.  Elke 2de jaar groot pryse te wen.  Lewendige vermaak.  Lekker tentdorp, lugskou, helikopterritte, drag racing, speletjies en kos stalletjies.  Klink na lekker lewendige byeenkoms.

 

STRAWDOGS MC NATIONAL RALLY

Plek:  Graaff-Reinette, P.E

Wanneer:  3-5 Mei 2019 Heeldag

Kostes:  R220 per persoon

Kom geniet dit.  Lekker drags,stalletjies, kampfasiliteite, burnouts en lewendige vermaak.  Lekker pryse ook te wen.

13TH INTERNATIONAL FEMALE RIDE

Plek:  Harley-Davidson

Pretoria

Wanneer:  4 Mei van half nege die oggend

Kostes:  R180 per persoon –sluit hoender of beef hamburger in by die Lagom  Café

Vir al die vrouens geniet dit.  Lekker massiewe rit van Harley Davidson deur Pretoria.  Lekker lewendige musiek en stalletjies.  Alle vroue bikers en nie bikers is welkom

ALDER FATHER’S 16 BIRTHDAY BASH

Plek:  Grasdak, Albert straat

Devon, Gauteng

Wanneer:  4 Mei van 9 uur die oggend

Kostes:  R80 per persoon

Geniet die jol.  Thys die Bosveldklong is ook daar met ‘n show.  Lekker speletjies en pryse te wen.  Daar is ‘n bar en kos stalletjies

 

IMMORTAL GUARDIANS DAY JOL

Plek:  Koperasie Stasie

Lydenburg

Wanneer:  4 Mei vanaf 10 uur die oggend

Kostes:  As jy met ‘n motorfiets kom R50

Met motor R100

Badge ingesluit

Kom geniet dit.  Daar is bike was,  Shooter bar, lewendige vermaak.  Tatoo Aristis.  Daar is spring kastelle vir die kinders en ook lekker pret.

 

KNIGHTS EAST RAND DAY JOL

Plek:  Hippo’s

45 Elliot straat,  Brakpan

Wanneer:  4 Mei vanaf 10 uur die oggend tot laat

Kostes:  R50 per persoon sluit badge in

Kinders onder 12 gratis maar geen badge

Kom geniet die jol.  Daar sal Musiek wees deur DJ Bees, lekker pryse om te wen

 

THE WILD  BUNCH MC VAGUS CHARITY JOL

Plek:  Schoeman Park Speedway

Schoeman Sportsgronde, Vrystaat

 

Wanneer: 4 Mei vanaf 10 uur die oggend

Kostes:  R80 sluit metal badge in

Kom geniet die jol.  Lekker musiek, pret en stalletjies

LIVE FREE RIDE FREE MCC DAYJOL

Plek:   Boesmanland Lapa

Kriel,    Mpumalanga

Wanneer:   4 Mei van af 6 uuur die aand

Kostes:  R80 sluit badge in

Kom en ondersteun ons met die projek.  Ons probeer die miner bevoorregte help.  Daar is lekker speletjies, stalletjies kontant kroeg en prys trekking.  Daar sal ook by die ingang twee trollies wees waar u toiletries as ook blikkies kos kan skenk.

HUSQVARNA WEST GRAND OPENING

Plek:  Husqvarna Wes

h/v Hendrik Potgieter en Zandvliet Str.

Roodepoort

Wanneer:  8 Mei van 17:00 tot 20:00

Kostes:  Gratis

Kom geniet die opening.  Lekker geleentheid om   die stemdag te eindig.  Daar is ook ‘n gaskunstenaar Garth Taylor daar om te vermaak.  So bring jou pel saam.  Daar is ‘n kontant kroeg en kos stalletjies

          

          

DRAG RACING ROUND 4

Plek:  Killarney Gardens

Milnerton

Wanneer:  4 Meil vanaf half 8 die oggend maak die hekke oop

Eerste resies 9uur die oggend

Kostes:  R80 per persoon, kinders onder 16 R20 en kinders onder 12 gratis

 

Sjoe dis `n besige motorfietsweek wat voorle. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Jinjer met Pisces en Leo Marichiolli met Closer van die Chainsmokers.

Dit was Jinjer met Pisces en Leo Marichiolli met Closer van die Chainsmokers en ek is William met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die beurt van die sportgeesdriftiges.

 

FIETSRY

GEEN FIETSRY DIE NAWEEK

RUGBY

Rugby geesdriftiges skuif so bietjie nader

4 Mei – Hurricans teen Rebels – Forsyth Bar Stadium om 7:15

Highlanders teen Chiefs – Forsyth Bar stadium om 9:35

Brumbies teen Blues – Gio Stadium om 11:45

Bulle teen NSW Waratahs – Loftus Versfeld om 15:05

Jagaures teen Stormers – Estadio Jose Amalfiani om 21:40

 

Ek het sommer miltsteek van al die sport. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Lil Wayne met Sucker for pain en Ariana Grande en Nicki Minaj met Side to side

 

Dit was Lil Wayne met Sucker for pain en Ariana Grande en Nicki Minaj met Side to side en ek is William Munnik met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die tyd        om oor te gaan na die meer gekunstelde gedeelte van die program waar jy die groot punte by vroulief en die kinders verdien.

 

 

TORO YA ME BOAT CRUISE

Plek:  Shoemansville Oewer klub

Waterfront straat,  Hartbeespoort dam

 

Tyd:  Saterdae  1 uur die middag  en Sondae  11uur die oggend  elke naweek

Kostes:  R170 per persoon sluit net die boot trip in Die klub kostes is R80 en R50 vir voertuig  moet ook by getel word

 

Bring ‘n lekker piekniek mandjie, drankies en braai goed maak dit ‘n heerlike dag by die dam.  Al is die boot trip net ‘n uur sal vrou lief dit nog steeds waardeer.

 

CAPITAL SINGERS

Plek:  Sun Arena by Time Square

Pretoria

Wanneer:  4-5 Mei 2019

Kostes:  R150-R250  kaartjies by computiket beskikbaar

Kom geniet die aand.  Lekker terug kyk na die 70 en 80’s se musiek

 

THROWBACK LEGENDS TOUR 2019

Plek:             12&13 Mei The boardwalk PE

18 &19 Mei The Dome Church JBH

Kostes:  wissel van R150 tot R500

Kom geniet die geleentheid.  Legends Steve Fataar, Cecil Mitchell, Neville Nash, Danny Chetty, Sandra Butler en nog vele meer.

 

BLOEMSKOU

Plek:  Bloemfontein

Wanneer:   26 April – 4 Mei

Kostes:  R80 per persoon, ouer as 60 of student dan is dit R50, kinders onder 6 gratis

Kom geniet dit.  Daar is vermaak vir jonk en oud.  Alles wat mooi  kan wees sal vertoon word.  Lekker musiek en nog vele meer pret.

 

RIEBEEK OLYFDANS

Plek:  Allesverloren

Riebeek-wes

Weskus

Wanneer:  3 Mei vanaf 19:30

Kostes:  R150 per persoon

Kom geniet dit saam met Lianie May en DJ Dirkie.

FREE ARTS & CRAFTS CLASSES

Plek:  3 Alexander straat

Gemeentesentrum, Stellenbosch-Wes

NG Kerk

Wanneer:  4 Mei  Vanaf 10 -10:45  dus kinders vanaf die onderdom van 18 maande tot 6 jaar en ouma,ma, pa , oupa kan saam kom

12:00 – 13:00 drop off 7-13 jaar

Maak dit ‘n lekker geleentheid vir jou kind. Dus gratis en julle leer nog iets ook

SMOKIE TRIBUTE SHOW

Plek:  Soul Café

Hermanus

Wanneer:  4 Mei van 8 uur die aand

Kostes:  Kaartjies alreeds uitverkoop

Geniet die geleentheid.  Smokie is baie bekend vir die Song Living next door to Alice.     Living next door to alex het al oor die 10 million copies.  Julle het baie aanhangers

NADIA LOUW MET MANIE MONGIA

Plek:  Jamrock Theatre

Brackenfell

Wanneer:  4 Mei van 8 uur die aand

Kostes:  R100 per persoon

Kom kuier saam Nadia louw  met haar eie liedjies sowel as liedjies van vele bekende kunstenaars.  Met Manie Mongia op kitaar gaan daar ‘n hele paar akoestiese weergawes ook wees.

 

 

 

FLIEKS 

Op daardie noot is dit tyd om te groet. Ek speel uit met Smokie se Mexican Girl.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

Be the first to comment

Leave a Reply