WAT NOU MET WILLIAM MUNNIK 2019-09-21

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to lissten:

WAT NOU: 21 -28  SEPTEMBER  2019

Goeie more! Wham se wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir Katy Perry met Chained to the rhythm en Colldplay met Adventure of a lifetime speel.

Dit was Katy Perry met Chained to the rhythm en Colldplay met Adventure of a lifetime en ek is William met Wat Nou waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.

weer

Dis nou tyd vir die motorfiets en motorsportgeesdrifftiges om nader te skuif.

BIKERS  RALLY

Soos almal weet is dit die wereld beker rugby toernooi.  Dus is daar geen ralley’s vir vandag en more nie.

CRUSADERS NATIONAL BRAAIDAY

Plek:  Road Wizards Klubhuis

65 Secker straat

Woodlands

Pretoria

Wanneer – 24 September 2019

Kostes:  R50 per persoon – by gese eerste 150 kry gratis badge

Kom geniet die dag.  Lekker lewendige musiek. Lekker pryse vir die grootse klub verteenwoordig.  Kontant kroeg, braai pakke te koop sluit pap en sous in.  Daar is ook braai fasaliteite asook lekker ander kos stalletjies.

 

18th ANNUAL EAGLE RALLY 2019

Plek:  Nekkies Resort

Worcester

Kaapstad

Wanneer:  27-29 September Heeldag

Kostes:  R220 per persoon kry ‘n ekstra gelukkige prys trekking by

Kom geniet die dag.  Lekker vermaak, DJ’s wat werk.  Daar is kaart fasaliteite beskikbaar.  Lekker verskeie kos stalletjie en  baie pryse te wen.  Daar is ook tattoo kunstenaars.

AMICUS RALLY

Plek:  Bonanza Karavaan Park

Van der Hoff staat

Pretoria

Wanneer: 27 -29 September

Kostes:    R200 per persoon per naweek, R100 net vir die dag

Sluit badge in, kinderss onder 6 gratis en geen badge

Kom geniet ‘n lekker weg breek naweek.  Lekker biker rally’s, lewendige musiek, kontant prys ter waarde van R5000.  Lekker biker pryse ook, speletjies, kos stalletjies en nog vele meer.

 

BEACH WEEKEND BIKERS RUN

Plek:  Ponta Do Qura

Mozambique

Wanneer:  27-30 September  2019

Kostes: word nie genoem

Daar is net 100 kamp plekke beskikbaar.  As u belang stel email gerus sozicept@mweb.co.za

 

PECKER RALLY 2019

Plek:  Swartvlei Karavaan Park

Sedgefield

Kaapstad

Wanneer:  27-29 September Heeldag

Kostes:  R180 per persoon – eerste 300 mense kry gratis badge

Kom geniet die dag.  Lekker pryse te wen.  Lekker speletjies, Mej. Packer, bier tent, Dyno Kompetisie, kos stalletjies en nog vele meer

 

RHINO RALLY 2019

Plek:  Hartbeespoort Vakansie oord

Ou Rustenburg Straat R513

Noord Wes,  Rustenburg

 

Wanneer:  27-29 September 2019 Heeldag

 

Kostes:  R250 per persoon/ kinders onder 12 gratis

Julle belowe dus vol nuwe vermaak, nuwe gebeurtenisse en n heel lekker gevoel vir die 2019

 

MOTORCYCLE TRACK SCHOOL

Plek:  Killarney Wes Kaap

Wanneer:  21 September

Kostes:  R560 per motorfietsryer

Kom geniet die geleentheid.  Dus van 8:00 tot 13:30  Daar is 3 Groepe vinnige, medium en die beginner.  Sorg maar dat jou tank vol petrol is want jy gaan kans kry om so 4 x om die baan te gaan vir 15 minte elk

 

HERITAGE DAY STREET 2 STRIP

 

Plek:  Killarney Gardens

Wanneer:  21 September

Eerste resies 9uur die oggend

Kostes:  R80 per persoon, kinders onder 16 R20 en kinders onder 12 gratis

. Kom geniet dit lekker lewendige musiek en pret vir die hele gesin. Daar is ook braai fasiliteite.

n Goeie manier om braai dag te vier.

 

Dit is dan al wat die motor en motorfietsgeesdriftiges se wereld aanbetref. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Sandra Prinsloo van Mwah en Nickelback se Someday en Shahmen Mark met Infinity remix.

Dit was Sandra Prinsloo van Mwah en Nickelback se Someday en Shahmen Mark met die Infinity remix en ek is William met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.

Dis nou die beurt van die sportgeesdriftiges.

 

FIETS RY

MODDERFONTEIN RESERVE MTB CHALLENGE

Plek:  Modderfontein

Gauteng

Wanneer:  22 September

Kostes & afstand:  90km – R350

48km – R250

30km – R200

12km – R150

Raak fiks en geniet die geleentheid

 

 

RUGBY

WERELD BEKER

Saterdag 21  September :  Austrialia teen Fiji om 06:45

Franse teen Argentina om 09:15

Dan die een waarvoor elke Suid Afrikaner wag

Suid Afrika teen New Zealand om 11:45

 

Dit is dan die sport. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Daddy Yankee en Snow met Con Calma en Arian Grande en Nicki Minaj met Side to side .

Dit was Daddy Yankee en Snow met Con Calma en Nicki Minaj met Side to side en ek is William Munnik met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die tyd  om oor te gaan na die meer gekunstelde gedeelte van die program waar jy die groot punte by vroulief en die kinders verdien.

 

MINI GIN &TAPAS FEST

Plek:  The Station on Bree

207 Bree str.

Kaapstad

Wanneer:  Elke Saterdag van 17 Augustus tot 28 Desember 2019 vanaf 3pm-20:00

Kostes:  R200per persoon

10 Gin soorte om van te kies.  Ons deel die pret en plesier vir die spirit.  Ons het lekker geure.  Jy kan van 5 kies om te proe gin of tapas of jy kan dit meng.  Bespreek maar vooraf as u belang stel.

 

JAN BLOHM

Plek:  Tygervalley Barnyard

Tygervallei, Bellville

Wanneer:  25 September vanaf 20:00 tot 22:00

Kostes:  R150 per persoon

Wanneer jy al als in die lewe probeer en ervaar het.  Wanneer jou pelgrimstogte deurgetrap is en jou kruispaaie, deurkruis is.  Wanneer jy selfs die hardste edelgesteentes en Ruby’s van die verlede deurkou het en jy wat die daarbuite van jou dink.  Die Liefde Album is Jan Blohm se nuutste  vrystelling na ses jaar.  Dan sal jy die aand geniet.

 

ELF DAE IN OXFORD

Plek:  Exclusive Books

Tygervallei sentrum, Bellville

Wanneer:  21 September van 12:00 – 13:30

Jy word genooi na die bekendstelling van Elf dae in Oxford deur Elizabeth Wasserman. Koop die boek by die bekendstelling en staan die kans om ‘n High tea vir twee ter waarde van R600 by die Belmond Mount Nelson te wen.

 

SUBWAY COMEDY CLUB

Plek:  The Station on Bree

Bree straat

Kaapstad

Wanneer:  24 September 2019 vanaf 19:00 tot 22:00

Kostes:  R150 per persoon sluit ‘n ete in tot en met ‘n R100 per persoon

Reg om jou sokkies af te lag.  Dan is dit by die Stasie.  Conrad Koch en nog vele meer is daar om u te vermaak.

 

CLASSICAL  MUSIC SERIES

Plek:  Belmond Mount Nelson hotel

Boschendal

Wanneer:  21 September van18:00 tot 22:00

Kostes:  R720 per persoon sluit ‘n verwelkomings glas of ‘n Boschendal MCC, 3 gang maaltyd en ‘n bottle Boschendal wyn in

Kom geniet die aand ons bring vir jou ‘n aand van ligte opera.

 

 

  Flieks

Op daardie noot is dit tyd om te groet. Ek speel uit met Hier kom die bokke van Leon Schuster.

Luisterskakels vir die Radio: web https://netradiosa.co.za/ Rekenaar ALLEENLIK: (Speel met VLC of Winamp) http://198.12.88.183:9308/listen.pls or http://radiostream.gq:9308/listen.pls NET – BlackBerry: http://198.12.88.183:9308/;listen.mp3 or http://radiostream.gq:9308/;listen.mp3

http://tunein.com/radio/NetRadioSA-s273972/

https://www.liveonlineradio.net/south-africa/net-radio-sa.htm

Sluit aan by ons Bakkiesblad by

https://www.facebook.com/groups/netradiosa.co.za/

https://www.facebook.com/Netradiosa-wwwnetradiosacoza-3891…/

Luister Skakels

 

Be the first to comment

Leave a Reply