WAT NOU MET WILLIAM MUNNIK 2020-01-11

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

Skakel om te luister:

Link to listen:

Goeie more! Wham se wake me up before you go go se vir jou dis tyd vir Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsakktiwiteite te beplan en ek is William Munnik. Nog `n week is verby met al sy probleme en oplossings wat daarmee saamgegaan het. Jy het slegte tye en goeie tye beleef en gehuil en gelag en nou is dit Saterdagoggend en jy wil vergeet van jou probleme en die suksesse vier. So die vraag is Wat Nou? En dis presies hoekom ek hier is om jou te help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. So gaan maak ontbyt en trek jou Dagboek en pen nader en kom kuier saam met my. Terwyl jy dit doen, gaan ek vir jou vir Afro Jack en Martin Garrix met Turn up the speakers en 50 cent se Candy shop Max Pavlov remix en All the way up Beave remix speel.

Dit was 50 cent se Candy shop Max Pavlov remix en All the way up Beave remix en Daddy Yankee se Gasolina met DJ Wais Twister remix en ek is William met Wat Nou waar ek jou help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.

weer

Dis nou tyd vir die motorfiets en motorsportgeesdrifftiges om nader te skuif.

BIKERS  RALLY

OFF-ROAD MOTORCYCLE TRAINING

11 januarie @ 08:30 – 15:00

ADA Training and Outdoor Centre

Kostes is gratis vir elke nuwe Honda eienaar.

Daar is off-road en dual purpose en padfiets kursusse. Jy moet vooraf bespreek.

TACO TUESDAY MET BONAFIDE MOTO CO

14 Januarie 18:00 – 21:00

Dit is `n nagrit en begin om 18:00 by The Good ol Munro Drive uitkykpunt in Houghton. Jy ry dan tot by La Rosa Mexican Grille en behoort so 19:30 daar aan te kom.

 

.

Dit is dan al wat die motor en motorfietsgeesdriftiges se wereld aanbetref. Dit lyk of hulle nog vakansie hou. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Britney Spears met I love rock n roll en Wrecking ball remix van Miley Cyrus en Steve Hofmeyr met Somebody done somebody wrong song.

Dit was Britney Spears met I love rock n roll en Wrecking ball remix van Miley Cyrus en Steve Hofmeyr met Somebody done somebody wrong song en ek is William met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan.

Dis nou die beurt van die sportgeesdriftiges.

 

FIETS RY

PADFIETS

Summer Challenge 2020

Event Date: 19 January 2020 Entries Close: 17 January 2020 at 12:00
Venue: Stone Haven on Vaal Province: Gauteng
Distance: 60km (R160) 40km(R150) Starting Time:  From 07:00

 

The Midvaal Fast One Cycle Challenge 2020

Event Date: 26 January 2020 Entries Close: 13 January 2020 at 23:00
Venue: Midvaal Raceway, Meyerton Province: Gauteng
Distance: 97km (R330); 50km (R230), 28km (R120) Starting Time: from 06:00

 

MTB

 

Summer Fast One 2020

Event Date: 12 January 2020 Entries Close: 10 January 2020 at 09:00
Venue: Rand Water Grounds Province: Gauteng
Distance: 65km, 40km, 10km, 3km Starting Time: from 07:00

 

SOKKER

AJAX CAPE TOWN VS STEENBERG

11 Januarie @ 15:30

Cape Town Stadium

Kostes is R20

AJAX CAPE TOWN VS TS SPORTING

15 Januarie @ 15:30

Athlone Stadion

Kostes: R20

 

Dit is dan die sport. Dis weer tyd vir `n musiekbreek en ek speel vir jou vir Starkillers se Discoteka en Demi Lee Moore se Vulkaan en Ed Sheeran en Justin Bieber met I don’t care

Dit was Starkillers se Discoteka en Demi Lee Moore se Vulkaan en Ed Sheeran en justin Bieber met I don’t care en ek is William Munnik met Wat Nou waar ek jou gaan help om jou week en naweek se ontspanningsaktiwiteite te beplan. Dis nou die tyd  om oor te gaan na die meer gekunstelde gedeelte van die program waar jy die groot punte by vroulief en die kinders verdien.

 

CAPE TOWN COMEDY CLUB

4 Januarie 2020 tot 31 Januarie 2020 @ 20:30

The Pumphouse V& A Waterfront

Toegang R60 tot R140

Hulle is oop van Woensdag tot Saterdag. Elke week n ander komediant.

 

 

 

  Flieks

Op daardie noot is dit tyd om te groet. Ek speel uit met Lindsey Stirling se Crystalize.

https://netradiosa.gq

Be the first to comment

Leave a Reply