World Coronavirus update 20 March 2020 with  SA now on 240 confirmed cases

Alpha Lipid™ Lifeline™ -7067

World Coronavirus update 20 March 2020 with  SA now on 240 confirmed cases

Global confirmed cases 286,696, confirmed deaths 11,889

News and actions to stop the virus from spreading in SA

5 PEOPLE WHO TESTED POSITIVE FOR COVID-19 ARE IN A HOTEL IN WOODLANDS, BLOEMFONTEIN IN QUARANTINE
(together with staff)

Mangaung METRO INFO PAGE [Facebook] watched the eNCA news report and summarised key points from the interview

FS Health MEC: Ms Montseng Margaret Ts’Iu:
5 PEOPLE WHO TESTED POSITIVE ARE IN A HOTEL IN WOODLAND, BLOEMFONTEIN IN QUARANTINE (together with staff)

UPDATE FROM FS HEALTH MEC
* 7 People have tested Positive in the FS
* 5 People went to a church conference in the Mangaung Metro and they are from overseas [ 1-France / 2-Israel / 2-USA ]
Macufe / Parys Flower Show Cancelled
Mangaung METRO might be Shutdown if needed

FS Health MEC: Ms Montseng Margaret Ts’Iu said:

Were are tracing the contacts of the 5 people who have tested positive and who went to the church conference.”

The 5 people are in a hotel in Woodlands Bloemfontein in quarantine together with the hotel staff and the manager ”

People in the FREE STATE Province are indeed in DANGER but we are able to help each and every one”

These 5 positive tested people ( with +- 200-300 people at the church) went to this church 3 times and met lots and lots of people. These 5 positive tested people also went out to some restaurants around the metro. These +- 300 church members all went home to there families

The staff members from the hotel travel on a bus to Botshabelo and came in contact with their families and some travelled in taxis to the township to their families. We will try and locate these people.

WE ARE LOOKING NOW TO OVER 5000 PEOPLE WHO CAME IN TO CONTACT WITH THESE PEOPLE

•If we need more beds Private and the UFS will also help with accommodation

•Brandwag school children were tested on 20 March and if they have not finished with all the tests then they will continue on 21 March 2020

•Question from eNCA journalist if the MEC is worried about the FREE STATE becoming South African epicentre…

MEC Replied. “AT HIS MOMENT WE ARE WORRIED ABOUT THE MANGAUNG METRO. IN THE WORSE CASE SCENARIO WE WILL THEN SHUTDOWN THE METRO, but not the rest of the province. AT THE MOMENT ITS ONLY BLOEMFONTEIN THAT HAS A PROBLEM”

People at that church conference should come forward. The Free State is on top of things and also is getting help from specialists.
ICU beds are ready

(Source eNCA)

Christiana Hospitaal Corona regulasies:

ALLE persone wat die hospitaalgronde betree word gesif (gescreen) vir die virus. NIE getoets NIE. Nog NIEMAND in Christiana is getoets op enige plek hier nie. Daar was inderwaarheid nog geen toetspakke hier beskikbaar nie. Daar het vandag gekom, maar slegs pasiënte wat al die relevante simptome het sal, na ‘n finale ondersoek, getoets word.

Geen gesonde persone wat nie ‘n afspraak het word op die perseel toegelaat nie. Dit sluit mense wat medikasie gaan haal uit, want hulle is pasiënte. Hulle gaan nou 2 maande se medikasie kry om besoeke te verminder. Een “Care giver” mag saam met ‘n siek persoon ingaan.

Alle pasiënte wat gedurende die dag mediese sorg benodig, MOET na ‘n kliniek gaan en nie hospitaal toe nie.

Besoektye: SLEGS 15:00 tot 16:00 elke dag.
Slegs EEN besoeker per dag.
Slegs EEN besoeker per bed. Geen uitsondering en een besoeker mag nie uitgaan en vervang word deur ‘n tweede een nie.

Besoekers en pasiënte mag nie in die hospitaal rondloop nie.

Hierdie reëlings mag ter enige tyd gewysig word.

 

Strenger besoektye ingestel in Gautengse hospitale

Strenger maatreëls met betrekking tot besoektye gaan nou in staatshospitale in Gauteng toegepas word om die verspreiding van die koronavirussiekte Covid-19 te bekamp.

Die Gautengse departement van gesondheid skryf in ’n verklaring die nuwe reëls sal op staatshospitale oor die hele provinsie van toepassing wees.

Mense se hande word met handreiniger gespuit.Foto: Felix Dlangamandla
Kwara Kekana, woordvoerder van die provinsiale departement van gesondheid, sê slegs twee besoekers per dag word per pasiënt toegelaat en net een besoeker op ’n slag. Die besoektyd is van 12:00 tot 13:00.

Besoekers sal net 15 minute lank mag kuier en mag nie meer voor of ná besoektyd by die hospitale opdaag nie, behalwe as reëlings met die betrokke dokter getref is.

Die beperkings kom nadat pres. Cyril Ramaphosa die korona-krisis tot ’n ramp verklaar het, sê Kekana.

Strenger maatreëls geld ook nou vir begrafnisse en troues. David Makhura, premier van Gauteng, sê nie meer as 100 mense sal voortaan op begrafnisse of troues toegelaat word nie, en die organiseerders moet vooraf ’n permit by die polisie kry.

Twee Virgin Active-klubs moet oor Covid-19 sluit
Tafelberg se sweefspoor staan ook stil
O-Kaapse wildreservaat toe vir dagbesoekers

Restaurants can stay open after 18:00 – but no alcohol sales allowed

SAL kanselleer ook streeksvlugte

Coronavirus in SA: Don’t forget to sanitise your cellphone, too

OPTOG! – Maart en April vertonings op ys.

Die volgende vertonings word uitgestel:

28 Maart – Leah – Hartenbos
31 Maart – Theuns Jordaan – Pretoria
1 April – Theuns Jordaan – Sasolburg
2 April – Theuns Jordaan – Ermelo
4 April – Theuns Jordaan – Kempton Park
5 April – Die Weduwee se Sjampanje – Pretoria
21 April – Anna Davel – Pretoria
24 April – Brendan Peyper – Malmesbury
28 April – Appel – Pretoria
29 April – Joshua na die Reën – Pretoria

Intussen diens ons die bussies, stem die klaviere, oefen die stemme en maak seker ons is slaggereed vir al die vertonings in Mei!

Wat kan jy doen om te help?

Moenie net jou kaartjie kanselleer nie, oorweeg om dit vir die kunstenaar te skenk.
Herskeduleer en koop kaartjies vir n volgende vertoning.
Ondersteun die bedryf op ander maniere – koop dalk ‘n CD of maak ‘n donasie aan jou naaste teater.

*Vertonings sal, tot verdere kennisgewing, in Mei hervat word. Hou gerus ons sosiale media en webblad dop vir meer inligting.

Kansellasies

iTickets sal per vertoning wat gekanseleer word, in verbindng treë.

OPTOG! – ONS BRING DIE KUNS!

Confirmed Cases and Deaths by Country, Territory, or Conveyance

The coronavirus COVID-19 is affecting 186 countries and territories around the world and 1 international conveyance (the Diamond Princess cruise ship harbored in Yokohama, Japan). The day is reset after midnight GMT+0.

Be the first to comment

Leave a Reply